Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manatoka

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 347

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 35 resensies vir Manatoka
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Michel B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michel B

Perfect, prachtig en voor herhaling vatbaar.

Perfecte accommodatie, superlieve gastvrouw. Gezellig rustig en mooi dorpje vlakbij de zee.

Winette L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winette L

Puik!

Wat 'n pragtige plekkie, toegerus met alles wat jy nodig het. Ons kuiertjie by Manatoka was heerlik, rustig en soos altyd te kort. Baie dankie vir al jou moeite en gasvryheid! Ons sien julle gou weer.

Eric M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric M

Amazing.

Absolutely amazing. Friendly, helpful hosts. Perfect braai areas and absolutely everything you need is catered for.

Nikola S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikola S

Heerlik!

Uitstekende verblyf!

Erin A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erin A

Lovely accommodation in a quiet spot with fantastic hosts.

We were warmly welcomed by Liana and her husband upon arrival, who let us know we could simply contact them if we needed anything. The accommodation was quiet, clean, and beautifully maintained. Jacobsbaai is a lovely and peaceful location, and the place was only a short walking distance away from several coastal paths. All in all, it was a wonderful stay in a place that we would highly recommend!

Annaline D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaline D

Dit was 'n heerlike kuier.

Vandat ons aangekom het tot met vertrek was ons net die beste diens gelewer. Die eenheid is esteties pragtig en voldoen aan 'n vyfster verblyfplek. Die verwelkomingsgeskenk op die bed was 'n bonus en so ook die beskuit in die kombuis. Die ligging is so dat jy kan stap tot by die strand en alle restaurante in die omgewing is absoluut vyfster gehalte. Kan Manatoka met 'n oop gemoed aanbeveel.

Henriette H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette H

Heerlik rustig, skoon, baie mooi binne en buite.

Baie lekker gebly daar, die eienares was vriendelik en het my beslis laat tuis voel, haar plek is baie goed toegerus, alles was daar, en dit is werklik baie mooi, baie dankie Manatoka. Sien julle binnekort weer.

Manatoka se terugvoer

Dankie Henriette. Julle was lieflike gaste, kan nie wag vir julle volgende kuier nie.

Manatoka
Kobus K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus K

Warm ontvangs en puik toegerus.

Goed toegeruste eenheid met 'n puik gasvrou.

Manatoka se terugvoer

Hi Kobus, dit was lekker om julle weer te sien by Manatoka. Ons deure staan altyd oop vir julle.

Groete
Liana

Manatoka
Zoe D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zoe D

Tranquility and charm.

Amazing stay with such fine attention to detail. Peaceful and beautiful. Truly has a relaxing vibe. Liana was so accommodating and even had some easter eggs waiting for us. I would return in a heartbeat.

Manatoka se terugvoer

Hope to see you again soon, Zoe.

Manatoka
Isolde S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isolde S

Voel soos huis!

Liana was wonderlik en ons het so lekker gekuier. Sy het die kinders so bederf. Die woonstel is so mooi ingerig en het alles wat jy nodig het vir 'n paar dae weg van die huis af! Ons sien hulle sommer gou weer.

Manatoka se terugvoer

Groot plesier Isolde, kom gou weer.

Manatoka
Celia S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia S

Pragtige, rustige verblyf.

Ons naweek by Manatoka was 'n groot lekkerte. Verblyf is pragtig, netjies, skoon en elke dingetjie wat mens mag nodig kry of voor hoop, is daar. Voeg daarby 'n besonder vriendelike gasvrou wat seker maak alles loop reg en dis perfek. Baie dankie Liana!

Manatoka se terugvoer

Dankie Celia, sien julle gou weer.

Manatoka
Louis & Florence V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis & Florence V

Uitstekend.

Eienaar het ons dadelik laat tuis voel, klein geskenkies op die bed. Eenheid is smaakvol ingerig en het voorsiening gemaak vir onafhanklike verblyf. Eenheid het solar, WiFi en DStv met Netflix en Showmax. Heerlik gebly in 'n lieflike omgewing. Word hoogs aanbeveel.

Manatoka se terugvoer

Ons sien julle hopelik vinnig weer. Dankie vir die resensie.

Manatoka
Johan N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Baie aangenaam en rustig.

Ons het dit baie geniet. Gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Plekkie baie netjies. Sal dit beslis aanbeveel.

Manatoka se terugvoer

So bly julle kon lekker kuier en rus, Johan. Kom asb weer.

Manatoka
Danie En Jacoret B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie En Jacoret B

Pragtigste woonstel, 5-ster-gehalte.

Vriendelikste ontvangs en 'n bottel wyn en sjokolade op ons bed!

Manatoka se terugvoer

Dankie julle, waardeer die goeie resensie. Sien julle gou weer.

Manatoka
Tanya S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S

Ons het ons harte agtergelaat.

Manatoka staan kop en skouers uit bo al die ander selfsorgeenhede wat ons al besoek het. Aandag is tot aan die fynste detail gegee. Baie dankie vir al ons bederfies, skoon beddegoed en 'n baie netjiese blyplek. Ons kom beslis weer by Manatoka kuier. Dit voel soos huis!

Manatoka se terugvoer

Dankie Tanya, dit is so lekker om mense soos julle te kan akkommodeer. Julle huis wag vir julle.

Manatoka
Bernadette D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette D

Desember vakansie.

Gerieflik en veilig. Besonders ingerig en waar tot die advertensie-inligting. Baie behulpsame gasvrou. Perfekte aanwysings.

Manatoka se terugvoer

Dankie Bernadette, hoop om julle weer te ontvang.

Manatoka
Clive L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive L

Awesome and relaxing.

Lovely destination, highly recommended.

Manatoka se terugvoer

Thanks for the great review, Clive. We would love to see you back.

Manatoka
Tania P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania P

Pragtige plek, baie netjies en waarde vir jou geld.

Baie dankie Liana en Mias vir die pragtige plek wat ons in gebly het, en dat julle altyd seker gemaak het ons is gerieflik. Ons sal definitief weer kom.

Manatoka se terugvoer

Liewe Tania, dankie vir die mooi woorde. Ons wag vir julle.

Manatoka
Sharon S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon S

Lekker gebly.

Lekker gebly sal aanbeveel vir ander.

Manatoka se terugvoer

Baie dankie Sharon.

Manatoka
Nikola S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikola S

Baie lekker, sal weer kom.

Ek sal Manatoka aanbeveel vir enige paartjie wat 'n paar dae in Jacobsbaai wil spandeer.

Manatoka se terugvoer

Ons is werklik bly julle het dit geniet, Nikola. Dankie vir die goeie resensie.

Manatoka
Monica P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica P

Baie lekker.

Die was baie lekker, sal weer gaan.

Manatoka se terugvoer

Dankie Monica, sien julle sommer gou weer.

Manatoka
Rebekah A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rebekah A

Exceeded expectations, welcoming, relaxing and great attention to detail.

I cannot put into words my appreciation for the lovely host, she went out of her to make us feel completely welcome and at home. The pictures definitely don't do the stay justice, the room was very well-appointed, bright and comfortable. There is such great attention to detail, and you should not find yourself wanting for anything, with every possible need already thought of and catered for. We will definitely be back!

Manatoka se terugvoer

Thanks Rebekah. See you soon.

Manatoka
Estherelia S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estherelia S

Fantastic! Everything that you need. Beautiful place, wonderful hosts!

We had an amazing time at Manatoka! Liana and her husband were very friendly and helpful. Liana made sure that we had everything we need. From her beautiful cats coming for a visit, to the complimentary wine and chocolates, to the cuddly toys for the kids and all the wood you may need. It rained the weekend we we there and we were all cozy and warm inside. The apartment is fitted with everything you may need. Beautiful decor and modern appliances. The inside braai is a bonus and ideal for entertaining or just relaxing. Amazing place! Will definitely visit again!

Manatoka se terugvoer

Thank you Estherelia, it was lovely to accommodate you. Please visit us again.

Manatoka
Rose E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose E

Lovely place, great extras and value for money.

We had such a great stay at Manatoka. The owners are kind and friendly people. Amenities were great, thoughtful and just what was needed. Great value for money too. Will definitely go again.

Manatoka se terugvoer

Thank you for the review, Rose. Please come again.

Manatoka
Muneerah Z - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muneerah Z

Peaceful, scenic, perfect.

Thank you for sharing your beautiful place with us. Absolutely peaceful, private but still attentive to us. Super friendly from the time we booked it. You can clearly see the effort and thought that goes into your preparation for every guest, even things we didn't know we would need you had ready for us. Best accommodation ever. We did not want to leave. I'd recommend it 11/10 to everyone!

Manatoka se terugvoer

Hi Muneerah, thank you for the wonderful review. We would love to welcome you back soon.

Manatoka
Riaan V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Vriendelik, skoon, netjies, modern en sal dit regtig aan beveel.

Sien sterre.

Manatoka se terugvoer

Dankie Riaan, julle is wonderlike gaste gewees. Ons verwelkom julle weer.

Manatoka
Marian T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian T

Manatoka bied alles wat nodig is om 'n rustige wegbreek spesiaal te maak.

Manatoka is ‘n welkome huis weg van die huis. Ons is begroet met hartlikheid en warmte deur Liana. Daar is aan al ons verwagtinge voldoen en oortref. Die wooneenheid is toegerus met alles wat mens sou benodig om lekker te bly. Die eenheid is uiters netjies, skoon en stylvol en keurig gemeubileer.

Manatoka se terugvoer

Dankie Marian. Dis altyd lekker om sulke goeie woorde te lees. Kom asb weer.

Manatoka
Suzette W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette W

Heerlik rustig en genotvol.

Liana en Meas kry dit reg om hul gaste baie tuis te laat voel en doen ekstra moeite, soos heerlike wyn en sjokolade in die kamer. Als was netjies en keurig, sonder dat mens voel hul is in jou private spasie. Kan dit sterk aanbeveel!

Manatoka se terugvoer

Dankie Suzette, sien uit om julle weer te huisves.

Manatoka
Janine M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M

Sal Manatoka beslis aanbeveel.

Die eenheid is pragtig en daar word moeite gedoen om alles te verskaf wat 'n mens bennodig en meer om jou ektra gemaklik te maak. Baie goeie keuse vir verblyf, wens ons kon langer bly.

Manatoka se terugvoer

Dankie Janine, kom kuier asb weer!

Manatoka
Alex B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex B

Hemel op aarde.

Eenheid baie ruim. Kyk uit oor 'n mooi tuin. Baie netjies en skoon. Liana en Mias baie behulpsaam en vriendelik.

Manatoka se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde Annelise, julle is altyd welkom!

Manatoka
Kobus K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus K

Pragtig, ruim, netjies en skoon.

Vriendelike ontvangs.

Manatoka se terugvoer

Dankie dat julle Manatoka gekies het Kobus, ons sal julle graag weer verwelkom.

Manatoka
Gaynor B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaynor B

Weskus-rustigheid.

Die atmosfeer is so rustig en kalm met 'n mooi tuin. Die plek self is prentjiemooi en bevat alles wat jy nodig het. Die pluspunt was die verwelkomingsverrassing. Minuspunt was dat ons nie die rugbywedstryd kon kyk nie. Nietemin, baie dankie vir 'n lekker naweek.

Manatoka se terugvoer

Dankie Gaynor, bly julle het lekker gebly. Laat weet ons asb volgende keer dat ons kan help met die TV dat julle die wedstryd kan kyk.

Manatoka
Leon V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Nr 4 se dekor is fantasties. Uitleg van die kamers is puik met aparte braaikamer.

Rustige en stil omgewing. Naby ander dorpe.

Manatoka se terugvoer

Dankie Leon, hoop om julle gou weer te sien.

Manatoka
Werner G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner G

Goed

Sien sterre.

Manatoka se terugvoer

Dankie Werner.

Manatoka
Pieter V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Neat, comfortable and quiet.

From arrival to departure we were impressed. Allowed for privacy but still not secluded. Could just sit and chill after a stroll through the village to the sea.

Manatoka se terugvoer

Hi Pieter, thank you for the good review. You are more than welcome to visit Manatoka again.

Manatoka
Vanaf
Vanaf R1 088
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 088
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manus Van Schalwyk-singel 12, Jacobsbaai, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7815c4b3b332e26a3a559dfc5eeee72ffe71c5a7b67e414cd04f4b482c87593bf48cfce40608dc8763d09733fa35e0d40d60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 088 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 12 Manus Van Schalkwyk Crescent Jacobs Bay 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.970392499511 17.88980662991

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang