Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manatoka

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Michel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Perfect, prachtig en voor herhaling vatbaar. Perfecte accommodatie, superlieve gastvrouw. Gezellig rustig en mooi dorpje vlakbij de zee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Winette L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Puik! Wat 'n pragtige plekkie, toegerus met alles wat jy nodig het. Ons kuiertjie by Manatoka was heerlik, rustig en soos altyd te kort. Baie dankie vir al jou moeite en gasvryheid! Ons sien julle gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Amazing. Absolutely amazing. Friendly, helpful hosts. Perfect braai areas and absolutely everything you need is catered for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikola S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Heerlik! Uitstekende verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erin A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Lovely accommodation in a quiet spot with fantastic hosts. We were warmly welcomed by Liana and her husband upon arrival, who let us know we could simply contact them if we needed anything. The accommodation was quiet, clean, and beautifully maintained. Jacobsbaai is a lovely and peaceful location, and the place was only a short walking distance away from several coastal paths. All in all, it was a wonderful stay in a place that we would highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annaline D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Dit was 'n heerlike kuier. Vandat ons aangekom het tot met vertrek was ons net die beste diens gelewer. Die eenheid is esteties pragtig en voldoen aan 'n vyfster verblyfplek. Die verwelkomingsgeskenk op die bed was 'n bonus en so ook die beskuit in die kombuis. Die ligging is so dat jy kan stap tot by die strand en alle restaurante in die omgewing is absoluut vyfster gehalte. Kan Manatoka met 'n oop gemoed aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette H
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Heerlik rustig, skoon, baie mooi binne en buite. Baie lekker gebly daar, die eienares was vriendelik en het my beslis laat tuis voel, haar plek is baie goed toegerus, alles was daar, en dit is werklik baie mooi, baie dankie Manatoka. Sien julle binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Manatoka
Dankie Henriette. Julle was lieflike gaste, kan nie wag vir julle volgende kuier nie.

Kobus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Warm ontvangs en puik toegerus. Goed toegeruste eenheid met 'n puik gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Manatoka
Hi Kobus, dit was lekker om julle weer te sien by Manatoka. Ons deure staan altyd oop vir julle. Groete Liana

Zoe D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Tranquility and charm. Amazing stay with such fine attention to detail. Peaceful and beautiful. Truly has a relaxing vibe. Liana was so accommodating and even had some easter eggs waiting for us. I would return in a heartbeat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Manatoka
Hope to see you again soon, Zoe.

Isolde S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Voel soos huis! Liana was wonderlik en ons het so lekker gekuier. Sy het die kinders so bederf. Die woonstel is so mooi ingerig en het alles wat jy nodig het vir 'n paar dae weg van die huis af! Ons sien hulle sommer gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Manatoka
Groot plesier Isolde, kom gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 46

Resensies 347

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 088
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 088
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manus Van Schalwyk-singel 12, Jacobsbaai, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7815c4b3b332e26a3a559dfc5eeee72ffe71c5a7b67e414cd04f4b482c87593bf48cfce40608dc8763d09733fa35e0d40d60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 088 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 12 Manus Van Schalkwyk Crescent Jacobs Bay 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.970392499511 17.88980662991

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang