Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manatoka

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manus Van Schalwyk-singel 12, Jacobsbaai, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Manatoka is in die hartjie van Jacobsbaai, net 500 m vanaf die see en bied gerieflike selfsorgverblyf.

Daar is 'n keuse tussen 4 oopplan-eenhede met privaat ingange. Twee van die eenhede is op die grondverdieping en die ander is op die eerste verdieping, elk met privaat braaigeriewe.

Eenheid 4 is op die eerste verdieping en het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort en daar is 'n kombuis. Dit is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders.

Eenheid 1 is op die grondverdieping en het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuis. Eenheid 2 is op die grondverdieping en het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuis. Eenheid 3 is op die grondverdieping en het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuis.

Die kombuise is met 'n stoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en komplimentêre koffie, tee, suiker en melk. Maaltye kan by die etenstafel geniet word en gaste kan in die sitarea ontspan. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n TV met stroomdienste en parkeerplek op die perseel. Elke eenheid het sonpanele en ervaar dus nie beurtkrag nie. Die eienaars en hul troeteldiere woon op die perseel, maar privaatheid is vir hulle belangrik.

Verder kan gaste in die gemeenskaplike tuin wandel of die dorp verken. Daar is verskeie voëls en blomme wat tydens Julie en September kopuitsteek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Michel B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect, prachtig en voor herhaling vatbaar. Perfecte accommodatie, superlieve gastvrouw. Gezellig rustig en mooi dorpje vlakbij de zee.
Mei 2024
Winette L
Gesin met tieners
5.0
Puik! Wat 'n pragtige plekkie, toegerus met alles wat jy nodig het. Ons kuiertjie by Manatoka was heerlik, rustig en soos altyd te kort. Baie dankie v...
Sien meer
Jan 2024
Eric Ivan M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Absolutely amazing. Friendly, helpful hosts. Perfect braai areas and absolutely everything you need is catered for.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Nikola S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik! Uitstekende verblyf!
Des 2023
Annaline D
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n heerlike kuier. Vandat ons aangekom het tot met vertrek was ons net die beste diens gelewer. Die eenheid is esteties pragtig en voldoen aan...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Liana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Manus Van Schalwyk-singel 12, Jacobsbaai, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Manatoka het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manus Van Schalwyk-singel 12, Jacobsbaai, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7815c4b3b332e26a3a559dfc5eeee72ffe71c5a7b67e414cd04f4b482c87593bf48cfce40608dc8763d09733fa35e0d40d60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 12 Manus Van Schalkwyk Crescent Jacobs Bay 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.970392499511 17.88980662991

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang