Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manchester Farmstay

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Jacobus F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Rustigheid en gemaklikheid. Baie gemaklike plek met al die nodige geriewe. Moet erken dat ek bekommerd was toe ek daar aankom, want daar was nooit 'n foto van hoe dit buite lyk nie, en het eers vir Susan gebel om te hoor of ek by regte plek is. Van buite lyk dit bietjie slordig, maar die eenheid self is baie netjies en skoon. Sal weer daar gaan bly. Ek stel voor hulle adverteer die Manchester dam ook met 'n foto of 2. Lieflike lapa en pragtige dam so 500m vanaf die huis. As ek nie gevra het nie, sou ek nie geweet het nie. Die dam is lieflik en vorm die onderste punt van die heelwat groter Primkopdam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

I loved the accommodation. It was very peaceful, clean and great attention to detail. Very easy to find on Google Maps, and not too far from the attractions on the Panorama Route.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Aug 2019

Baie lekker plaas-atmosfeer. Die mense is super vriendelik en behulpsaam en jy voel tuis die oomblik wat jy daar aankom. Die verblyf is eenvoudig, tog baie gemaklik en baie goed toegerus. Sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Manchester Farmstay
Dankie baie vir die terugvoer. Waardeer dit! Dit is vir my belangrik om my gaste tuis te laat voel. Kom gerus weer. Groetnis Susan Steenkamp

Frans V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2019

Dit is baie rustig daar. Kammer was skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Susan
Manchester Farmstay
Ons so bly julle vind ons plekkie rustig. Kom gerus weer. Baie groete. Susan Manchester.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 090
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaston, The Curlews Plaas Deel 50, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6f3deedfc48a555c7ed11d53e20384271e04436d8b91426fd7a6ccbed5aa97519fbe8dab545de99ca773d92bd8fae698242?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Plaston The Curlews Farm Portion 50 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.386572352818 31.068821576311

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang