Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manchester Farmstay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaston, The Curlews Plaas Deel 50, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R1 090 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Manchester Farmstay is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se plaas net buite Witrivier en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat 'n tuisbasis in die Laeveld soek.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof gasstoof, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het 'n dagbed vir kinders, gemaklike sitplek en 'n slim-TV. WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdakstoep met gemaklike sitplek en 'n braai. Die verblyf bied toegang tot 'n gedeelde swembad, veilige parkeerplek en toegang tot die Primkopdam. Witrivier is ongeveer 11 km ver waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan vind.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Plaston, The Curlews Plaas Deel 50, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Manchester Farmstay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaston, The Curlews Plaas Deel 50, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6f3deedfc48a555c7ed11d53e20384271e04436d8b91426fd7a6ccbed5aa97519fbe8dab545de99ca773d92bd8fae698242?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Plaston The Curlews Farm Portion 50 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.386572352818 31.068821576311

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang