Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manchester Farmstay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaston, The Curlews Plaas Deel 50, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Manchester Farmstay is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se plaas net buite Witrivier en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat 'n tuisbasis in die Laeveld soek.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Indien nodig en op aanvraag kan n dagbed ingedra word vir n klein kind.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof gasstoof, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus.
Ons voorsien Filter koffie, lekker tee en Nespresso pods en n houer met melk en beskuit. Dit is vir u om te geniet met u aankoms. Gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix, YouTube, Disney en Apple TV met gratis WiFi is beskikbaar. Daar is waaiers in al die vertrekke.
Buite is daar 'n onderdakstoep met gemaklike sitplek n "firepit" en n Braaimaster wat met gas werk. Daar sal Braaihout wees met aankoms maar vir die res van u kuier kan u dit aankoop teen n billike prys by u Gasheer. Die verblyf bied toegang tot 'n privaat gedeelde swembad na permisie van die eienaar. Daar is veilige parkeerplek reg voor die Eenheid. Daar is 2 plaasdamme op die eiendom. Die dammetjie net bo die eenheid is gratis en kan enige tyd gebruik word. Die Vis byt lekker daar en sal ekslusief deur U gebruik word. Dan is daar die Mamchester dam, toegang tot die dam is teen n klein fooi tot u beskikking. Bespreking is Noodsaaklik want dit is ook oop vir die publiek. Daar is lopende water, n toilet en piekniek geriewe teen die dam. Daar is n "resident hippo" wat nou en dan sy verskyning maak.
Witrivier is ongeveer 11 km van Manchester Farmstay af waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan vind.
Casterbridge lifestyle centre is n pragtige sentrum met interessante winkeltjies, restaurante sluit Meksikaans, Grieks en 2 ander wat heerlike kos bedien. Daar is n Cinema ook in die sentrum en n Vintage motor museum.
Crossing winkelsentrum het n Woolies food en Checkers vir kruideniersware.
Die National Kruger Wildtuin is op ons voorstoep en so ook die KMIA internationale lughawe n klipgooi weg.
Die Panorama Roete is ook n baie besienwaardige uitstappie.
Ons is ook oppad na Mosambiek geleë vir die wat wil oornag.
Jy sal voorwaar n goeie nag rus inkry met net naggeluide om jou. Die voels sal jou wakker sing in die oggende.
Kom.probeer ons gerus. Jy sal jou volgende wegbreek verseker weer by ons boek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Plaston, The Curlews Plaas Deel 50, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Manchester Farmstay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaston, The Curlews Plaas Deel 50, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6f3deedfc48a555c7ed11d53e20384271e04436d8b91426fd7a6ccbed5aa97519fbe8dab545de99ca773d92bd8fae698242?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 Plaston The Curlews Farm Portion 50 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.386572352818 31.068821576311

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang