Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mandalay Guest House

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Mawande N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Nice. The guy by the name of Skara was welcoming and assisting with every need. The accommodation is situated in a pleasant area a few meters from the beach; however, the WiFi connection was very poor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Timo
Mandalay Guest House
Dear Mawande, thank you for the superb review. Yes, my staff are amazing and that's why we call them our A Team. We look forward to welcoming you back in the not too distant future. Kind regards, Erika and the A Team.

Anneke V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2023

Goeie waarde vir geld. Uitstekend! Goeie kliëntediens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Timo
Mandalay Guest House
Liewe Anneke, Dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons so 'n goeie resensie te gee. Ons sal jou binnekort weer wil verwelkom. Vriendelike groete, Erika en die A Span

Johan G
1 nag
5.0
Feb 2022

Als was great. Mense onder ons het net bietjie geraas, maar verder was als 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Timo
Mandalay Guest House
Dear Johan, thank you for the super review. We look forward to welcoming you back to Mandalay Guest House in the not too distant future. Kind regards, Erika and the A team

Mark R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2019

Baie gemaklik en goed aangebied. Dankie dat jy ons hondjies toegelaat het. Perfek. Dankie dat jy die honde laat bly het, sal beslis terug wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Timo
Mandalay Guest House
Dear Mark, Thank you for taking the time to review Mandalay Guest House. We look forward to welcoming you and your fur babies back in the not too distant future. Kind regards, Erika and the A-team

Hendrieka F
1 nag Saam met vriende
4.0
Jul 2019

Ruim, gerieflike en sonnige kamer. Ruim, gerieflike en sonnige kamer met 3 enkelbeddens, perfek vir 3 vriendinne/vriende wat 'n kamer wil deel, groot badkamer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Timo
Mandalay Guest House
Dear Hendrieka, Thank you for taking the time to review Mandalay Guest House. Kind regards, Erika and the A team

Charmaine R
1 nag
5.0
Sep 2018

Good location. Friendly staff and very neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Timo
Mandalay Guest House
Dear Charmaine, Thank you so much for taking the time to give Mandalay Guest House such a great review. Kind regards, Erika and the A team

Jackie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2018

Baie aangenaam en netjies. Sal definitief weer oornag. Almal is vriendelik, kamer is baie netjies. Rustige en ontspannende atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Timo
Mandalay Guest House
Dear Jackie, thank you for your kind review. We are pleased that you felt relaxed at Mandalay Guest House, although you were not in Plettenberg Bay on a holiday. We wish a speedy recovery to your husband. We would love to welcome you back in the not too distant future. Kind regards from Erika and the A team.

Wilhelm B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2017

Ruim, sonnig, netjies en veilig. Ons was aangenaam verras om by so 'n mooi plek te kon afpak. Die ontvangs was vriendelik en professioneel. Die mooi uitsig uit die sonnige kamer was 'n bonus. Die fyn detail om ons welkom te laat voel het veral my vrou beïndruk. Ons sal beslis weer in die toekoms 'n draai wil maak. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Timo
Mandalay Guest House
Dear Wilhelm, Thank you so much for your great review. We pride ourselves on being a comfortable, homely guest house. Thank you once again. We are looking forward to welcoming you back in the not too distant future. Kind regards, Erika and the A team

Leslie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Aug 2017

Kon beter gewees het. Ek het in woonstel gebly maar glad nie tevrede met stort (te klein) en geen stortkop nie, net een wat jy met hand moet vashou. Stoele in TV-area ook baie ongemaklik om in te sit. Ek nie eintlik res van die plek gesien nie en kan daarom nie kommentaar daarop lewer nie. Erika baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Timo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R805
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R805
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: H/v Turakina- en Challenge-rylaan, Turakina Place 9, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzNDRkMDJhLTAyZmEtNGY1Ny05MzdkLWNjMzNkODVjMmM5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R805 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Corner of Turakina and Challenge Drive 9 Turakina Place 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -34.050598 23.36274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang