Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mandalay Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Timo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 9 resensies vir Mandalay Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5
Mawande N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mawande N

Nice.

The guy by the name of Skara was welcoming and assisting with every need. The accommodation is situated in a pleasant area a few meters from the beach; however, the WiFi connection was very poor.

Mandalay Guest House se terugvoer

Dear Mawande, thank you for the superb review. Yes, my staff are amazing and that's why we call them our A Team. We look forward to welcoming you back in the not too distant future. Kind regards, Erika and the A Team.

Mandalay Guest House
Anneke V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke V

Goeie waarde vir geld.

Uitstekend! Goeie kliëntediens.

Mandalay Guest House se terugvoer

Liewe Anneke,
Dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons so 'n goeie resensie te gee. Ons sal jou binnekort weer wil verwelkom.
Vriendelike groete,
Erika en die A Span

Mandalay Guest House
Johan G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Als was great.

Mense onder ons het net bietjie geraas, maar verder was als 100%.

Mandalay Guest House se terugvoer

Dear Johan, thank you for the super review. We look forward to welcoming you back to Mandalay Guest House in the not too distant future. Kind regards, Erika and the A team

Mandalay Guest House
Mark R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark R

Very comfy and well presented. Thanks for allowing our doggies .

Perfect. Thanks for allowing the dogs to stay over will definitely be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie gemaklik en goed aangebied. Dankie dat jy ons hondjies toegelaat het.

Perfek. Dankie dat jy die honde laat bly het, sal beslis terug wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Mandalay Guest House se terugvoer

Dear Mark,

Thank you for taking the time to review Mandalay Guest House. We look forward to welcoming you and your fur babies back in the not too distant future.

Kind regards,
Erika and the A-team

Mandalay Guest House
Hendrieka F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrieka F

Ruim, gerieflike en sonnige kamer.

Ruim, gerieflike en sonnige kamer met 3 enkelbeddens, perfek vir 3 vriendinne/vriende wat 'n kamer wil deel, groot badkamer.

Mandalay Guest House se terugvoer

Dear Hendrieka,
Thank you for taking the time to review Mandalay Guest House.
Kind regards,
Erika and the A team

Mandalay Guest House
Charmaine R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine R

Good location.

Friendly staff and very neat.

Mandalay Guest House se terugvoer

Dear Charmaine, Thank you so much for taking the time to give Mandalay Guest House such a great review.

Kind regards,
Erika and the A team

Mandalay Guest House
Jackie M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie M

Baie aangenaam en netjies. Sal definitief weer oornag.

Almal is vriendelik, kamer is baie netjies. Rustige en ontspannende atmosfeer.

Mandalay Guest House se terugvoer

Dear Jackie, thank you for your kind review. We are pleased that you felt relaxed at Mandalay Guest House, although you were not in Plettenberg Bay on a holiday. We wish a speedy recovery to your husband. We would love to welcome you back in the not too distant future. Kind regards from Erika and the A team.

Mandalay Guest House
Wilhelm B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm B

Ruim, sonnig, netjies en veilig.

Ons was aangenaam verras om by so 'n mooi plek te kon afpak. Die ontvangs was vriendelik en professioneel. Die mooi uitsig uit die sonnige kamer was 'n bonus. Die fyn detail om ons welkom te laat voel het veral my vrou beïndruk. Ons sal beslis weer in die toekoms 'n draai wil maak. Dankie!

Mandalay Guest House se terugvoer

Dear Wilhelm,

Thank you so much for your great review. We pride ourselves on being a comfortable, homely guest house. Thank you once again. We are looking forward to welcoming you back in the not too distant future.

Kind regards,
Erika and the A team

Mandalay Guest House
Leslie H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Leslie H

Kon beter gewees het.

Ek het in woonstel gebly maar glad nie tevrede met stort (te klein) en geen stortkop nie, net een wat jy met hand moet vashou. Stoele in TV-area ook baie ongemaklik om in te sit. Ek nie eintlik res van die plek gesien nie en kan daarom nie kommentaar daarop lewer nie. Erika baie vriendelik en behulpsaam.

Vanaf
Vanaf R805
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R805
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: H/v Turakina- en Challenge-rylaan, Turakina Place 9, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzNDRkMDJhLTAyZmEtNGY1Ny05MzdkLWNjMzNkODVjMmM5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R805 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Corner of Turakina and Challenge Drive 9 Turakina Place 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -34.050598 23.36274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang