Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mandela Rhodes Place Two Bedroom Platinum Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Burg- en Wale-straat, Mandela Rhodes Place, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mandela Rhodes Place Two Bedroom Platinum Apartment is in die hartjie van Kaapstad se kulturele kwartier geleë. Dit is naby geriewe waar gaste inkopies kan doen, ontspan, eet en 'n magdom sake- en kulturele landmerke kan verken.

Dié ruim woonstel beskik oor 'n ingangsportaal, aparte eet- en sitareas, 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n privaat balkon met 'n skouspelagtige uitsig oor Kaapstad. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, oond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die woonstel het 'n toonbank waar gaste kan eet en 'n gemaklike sitarea met 'n TV.

Hierdie verblyf het ook'n gemeenskaplike swembad op die dak, WiFi en onderdakparkeerplek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mandela Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 5

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Hoek van Burg- en Wale-straat, Mandela Rhodes Place, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Burg- en Wale-straat, Mandela Rhodes Place, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31a8d98e10a93623b26ab2aa96721acd5e9294e92197a34d1c8372f992710702b25c65c5bb65c67cda467c14fb878f053fd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag (plek vir 4) Corner of Burg and Wale Street Mandela Rhodes Place 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.923823562112 18.419296849213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang