Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mandela View Accommodation

Selfsorg

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
2.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0
Karel B
Kort verblyf
3.2
Sep 2018

Die badkamer se mure dop af van die vog en geen teëls en die TV het die eerste aand nie gewerk nie. Die badkamer is in 'n toestand en die mure dop af van al die vog in die badkamer.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Mina
Mandela View Accommodation
Hi Karel, Jammer vir enige ongerief, ons skenk dadelik aandag aan die probleem. Ons waardeer die terugvoer. Mooi Dag. Groete. Mina

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Mina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Nelson Mandela-rylaan 19A, OUD - Botha Straat, Standerton, 2430, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyMjRmNTY4LWZkOWYtNDM4Mi1iZDU0LWExYmQwNTc1YTI4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 19A Dr Nelson Mandela Drive OLD - Botha Street 2430 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.97115380074 29.261224830268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang