Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mandi's

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Jacqueline D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Quiet. Safe. Great communication. It was a lovely stay, with clean, neat accommodation, amenities, and a covered parking space. The host was friendly and welcoming! We will stay again the next time we pass through. One small suggestion: Perhaps you could put a heater in the room during the colder winter months to make it even more comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anje B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gerieflike, skoon en netjiese oornagverblyf. Gerieflike, skoon en netjiese oornagverblyf. Stapafstand vanaf die laerskool waar ons moes wees. was baie gemoedkomend toe ons 'n spesiale versoek gehad het. Ons is baie vriendelik ontvang. Beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zuli-ann M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Love it! Very nice and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Eersteklas. Baie lekker gebly en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elroy O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Welcoming! Fantastic, we had everything we needed to have a restful lekker slaap.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonecia J
1 nag
5.0
Mei 2024

Regtig baie aangenaam. My tweede keer by hierdie pragtige self-catering-eenheid en ek kan regtig oor niks kla nie. Amanda is 'n baie vriendelike aangename gasvrou. Dit word definitief aanbeveel as jy op soek is na stilte en rustigheid. Weereens baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonecia J
1 nag
5.0
Apr 2024

Baie lekker gebly. Ek was baie mooi en vriendelik ontvang. Die plekkie is baie ruim en netjies. 'n Stil en rustige area. Definitief waarde vir geld. Sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker en skoon plekkie. 'n Plek om een nag oor te slaap. Shower water was ongelukkig net vir een persoon, toe was dit koud.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike G
1 nag
5.0
Mrt 2024

Sal aanbeveel. Perfek vir 'n vinnige kuier in Riviersonderend. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Mandi's
Jy kan nie vir 'n beter gas as Mike vra nie. Netjies en op sy plek. Dis 'n plesier om jou te ontvang, Mike.

Sharon K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons kuier vir die aand was lekker rustig, ons kon darem TV kyk. Ons het lekker geslaap, die plekke was netjies en skoon. Hulle kan dalk die kaste minder maak om 'n klein kitchenette in te pas, en ten laaste kan die watertemperatuur in die stort gereguleer word. Dit is of baie warm of te koud, anders as dit geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cronjestraat 1, Riversdal, 6770, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45067cedfb58094461d850fac8b578d7828e8deb04a357b2fa839f5d8347392cbffa5e5a05b74b7e7f2bcc75a9fca2726a5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 1 Cronje Street Riversdale 6770 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.088624325384 21.261036322125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang