Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mandi's

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cronjestraat 1, Riversdal, 6770, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mandi's is 'n selfsorgeenheid met 'n privaat ingang teenaan die eienaar se hoofhuis in Riversdal. Dit is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed, sitplek en 'n staanwaaier. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n mikrogolf, yskas-vrieskas en 'n ketel. Daar is 'n platskerm-TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Mandi's is naby winkels, restaurante, Volschenk Primêre Skool en Langenhoven Hoërskool, sowel as Oakdale Landbouskool geleë.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Coenraad V
Saam met lewensmaat
5.0
Tops. Alles was reg en netjies toe ons daar kom.
Feb 2025
Johan D
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Goeie waarde vir geld en perfek vir korttermyn verblyf. Sentraal geleë in 'n stil en rustige omgewing.
Feb 2025
Liani B
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Perfek vir kort oornag en vriendelike ontvangs. Laas was WiFi beskikbaar, kon dit nie vind die keer nie. Dalk dit meer sigbaar maak v...
Sien meer
Jan 2025
Laetitia D
5.0
Pleasant. Mandy is very helpful and friendly. Neat accommodation in a safe area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Ernest H
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek. Die eienaars en werkers is baie vriendelik en behulpsaam. Baie rustige en stil omgewing.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Cronjestraat 1, Riversdal, 6770, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mandi's het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cronjestraat 1, Riversdal, 6770, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45067cedfb58094461d850fac8b578d7828e8deb04a357b2fa839f5d8347392cbffa5e5a05b74b7e7f2bcc75a9fca2726a5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 1 Cronje Street Riversdale 6770 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.088624325384 21.261036322125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang