Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mandoryn Nege

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
4.2
Nicolle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Neat, tidy and beautiful. We really enjoyed our stay at Mandoryn. It is a spacious, beautiful home; we felt invited in and comfortable from the start. It really is a great getaway with the family. My child loved waving at the boats that were going up and down. It's a beautiful location, and it was clean and had everything you needed. I would not complain about anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Wel, ek het gekyk na vorige terugvoerings ens. Maar ons het dit werklik verskriklik geniet en was alles in plek en op standaard gewees. Volgende keer gaan ons definitief 'n bietjie langer daar vertoef. Met ons aankoms is ons werklik goed ontvang en is alles aan ons verduidelik. Daar het niks gekort nie en moet ek eerlik noem dat alles was skoon en netjies. Die trappe waaroor sommige mense kla, kan ons glad nie mee fout vind nie en ja, die meubels is oud en vertoon nog pragtig. Werklik 'n goeie idee om oudhede vir so 'n doel te gebruik. Ons breek gereeld weg Port Owen toe en het al 'n paar plekkies gehuur, maar ek sal weer terugkom na Mandoryn 9 toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lm K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2023

Puik. Verblyf was uitstekend. Area baie rustig en beskik oor alles wat nodig is vir 'n lekker wegbreekvakansie. Baie dankie aan Estelle. Sy is dierbaar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annel Z
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2024

Lekker rustige wegbreek. Mandoryn Nege is 'n ruim huis met 'n oopplan leef- en kombuisarea op die onderste vloer. Die aparte opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die huis het sonkrag en 'n gasstoof, dus het ons nie geweet van enige kragonderbrekings nie. Op die boonste vloer is vier slaapkamers waarvan drie uitloop op die balkon. Jy hoef letterlik net jou eie kos en klere saam te neem. Die rivieruitsig is fantasties. Ons het baie lekker gebly. Ek sou van 'n koffiestasie op die boonste vloer gehou het en patio-meubels op die balkon. Daar is ook 'n kano vir die meer aktiewe mense, bring net roeispane saam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Baie lekker gebly. Baie goeie ligging. Alles is daar wat nodig is. Huis en vloere was baie skoon met aankoms. (Nie altyd die geval met ander huise nie.) Baie lekker gebly. Die "jetty" kort beslis werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Martin D
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Feb 2024

Very comfortable stay. Solar plus inverter system was a pleasant surprise. Great location, comfortable and spacious accommodations. The place could use some basic maintenance (see comments regarding pictures). Still rated as good value for money though and would rebook. The addition of WiFi would be good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Yibanathi M
Kort verblyf Saam met vriende
1.8
Mei 2024

The service was not good and proper. The house was not properly cleaned, with mat rugs found on the kitchen sink being disgusting. The kettle was not working, so we had to use a pot to boil water, and the toaster wasn't working either; it also had rust. We also experienced issues with the electricity.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Annamien
Mandoryn Nege
Thank you for your feedback. I would like to address some points mentioned in your review. Our kitchen is equipped with four kettles for the gas stove, and the toaster is in working order. An electric kettle that was not functioning was placed in the cupboard, as it was not intended for guest use. The cleaning cloths left in the kitchen sink were inadvertently left behind after being washed. When we prepared the house for your arrival, we found it in a less than ideal state, requiring a thorough cleaning of the living area and kitchen, including the disposal of expired food left in the fridge. We also noted an unusually high electricity usage over three days, exceeding our typical ten-day consumption. Additionally, there was interference with the solar system, necessitating repairs by an electrician. When assistance was needed to reload the electricity code, our electrician found the house in a disorganized state upon his visit. We value all feedback, but it’s important to consider the majority of previous reviews, which have been positive. We strive to provide the best experience for our guests and appreciate your understanding as we continue to improve our services.

Chantelle F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Wat 'n asemrowende plek! Ek en my verloofde gaan baie weg en ek moet sê dit was een van die beste plekke waar ons nog ooit was. Die huis het als in waaraan jy kan dink en nog meer. Om nie eers te praat van die ruim vertekke nie. 'n Massiewe, fantastiese kombuis, ruim en gemaklik. Tot in die eetkamer en dan natuurlik die beste braai-area met die mooiste bar. Die "view" is asemrowend van alle kante af. Van bo tot onder. Jy sal dit nie kan glo tot jy dit nie beleef het nie. Gewoonlik gaan ons baie uit na plekke toe as ons weggaan, maar in die geval was dit lekkerder om by die huis te kuier. Die hoofslaapkamer het die mooiste, grootste badkamer. It is to die for. Ek kan voorwaar aan die eienaars sê - well done! Ons gaan beslis baie gaan. Buiten vir die mooiste plek ooit is dit ongelooflik bekostigbaar. Ons gaan nou ook daar bly met ons troue in Februarie, want ek sal by geen ander plek wil bly nie. Baie dankie dat julle jul pragtige plek met die mense deel. As ek in Velddrif kon bly sou dit my droomhuis wees. Als is perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annamien
Mandoryn Nege
Chantelle, baie dankie vir die resensie. Dit laat ons harte warm klop wanneer julle dit geniet. Dit is voorwaar 'n baie lekker huis en die uitsig is asemrowend.

Sybel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Was heerlik. Baie gawe dame wat ons ontvang het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annamien
Mandoryn Nege
Thank you very much for the review.

Susann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Rustig, en geriewe genoeg. Uitsig op kanaal pragtig. Die trap na kamers en badkamers is nogal iets om in gedagte te hou indien bejaarde mense dalk daar wil gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Annamien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 950
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-rylaan 34B, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhZWI3NzY3LTk3NmItNDE1Ny05Njc0LTY2YTc3OGZjNTFkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag, vir 8 mense 48 5 1 5 34B Port Owen Drive Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.785701950989 18.153752801703

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang