Mandoryn Nege
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Annamien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Pieter M - Feb 2023
Algehele gradering
Wel, ek het gekyk na vorige terugvoerings ens. Maar ons het dit werklik verskriklik geniet en was alles in plek en op standaard gewees. Volgende keer gaan ons definitief 'n bietjie langer daar vertoef.
Lees meerLm K - Jan 2023
Algehele gradering
Puik.
Annel Z - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker rustige wegbreek.
Lees meerHeinrich L - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Martin D - Feb 2024
Algehele gradering
Very comfortable stay. Solar plus inverter system was a pleasant surprise.
Yibanathi M - Mei 2024
Algehele gradering
The service was not good and proper.
Mandoryn Nege se terugvoer
Thank you for your feedback. I would like to address some points mentioned in your review.
Our kitchen is equipped with four kettles for the gas stove, and the toaster is in working order. An electric kettle that was not functioning was placed in the cupboard, as it was not intended for guest use. The cleaning cloths left in the kitchen sink were inadvertently left behind after being washed.
When we prepared the house for your arrival, we found it in a less than ideal state, requiring a thorough cleaning of the living area and kitchen, including the disposal of expired food left in the fridge. We also noted an unusually high electricity usage over three days, exceeding our typical ten-day consumption. Additionally, there was interference with the solar system, necessitating repairs by an electrician. When assistance was needed to reload the electricity code, our electrician found the house in a disorganized state upon his visit.
We value all feedback, but it’s important to consider the majority of previous reviews, which have been positive. We strive to provide the best experience for our guests and appreciate your understanding as we continue to improve our services.
Chantelle F - Des 2022
Algehele gradering
Wat 'n asemrowende plek!
Lees meerMandoryn Nege se terugvoer
Chantelle, baie dankie vir die resensie. Dit laat ons harte warm klop wanneer julle dit geniet. Dit is voorwaar 'n baie lekker huis en die uitsig is asemrowend.
Sybel S - Mei 2022
Algehele gradering
Was heerlik.
Mandoryn Nege se terugvoer
Thank you very much for the review.
Susann V - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig, en geriewe genoeg.
Marianne D - Des 2022
Algehele gradering
Mooi omgewing. Huis pragtig geleë. Heerlike groot huis.
Lees meerMandoryn Nege se terugvoer
Die trappe is volgens goedgekeurde bouplanne gebou. Die trappe sonder 'n veiligheidsreling is geen risiko nie.
Daar was 'n probeem met die lugdraad van die TV waarvan ons nie bewus was nie. Dit is herstel.
Die prys is kompeterend vir die omgewing. Die jetty word herstel.
Sabriya H - Mrt 2022
Algehele gradering
A few things need to be fixed. Downstairs toilet doesn't flush properly. Taps need attention. Crockery not properly cleaned.
Maureen B - Nov 2022
Algehele gradering
Die pragtige foto's is absoluut geen weerspieëling van die huidige werklike nie.
Lees meerMandoryn Nege se terugvoer
Goeiedag,
Die trappe is nie geskik vir gestremde mense nie en nerens op ons eiendom dui dit aan dat ons rolstoel of fisiese gestremdheids vriendelikn is nie.
Dis jammer dat die gas dit so ervaar het. Alhoewel die trappe steil is, is dit volgens boustandaarde en so aanvaar deur die munisipaliteit. Die trappe is glad nie smal of gevaarlik nie. Twee mense kan by mekaar verbybeweeg. Dis met respek ‘n kwessie van smaak, die meerderheid mense het geen probleem met die trappe nie. Daar is reëlings aan die regterkant en ‘n muur aan die linkerkant wanneer mens op beweeg, waarmee mens jouself kan stut.
Ek wil voorstel, voordat die gas weer ‘n dubbelverdieping huis bespreek, sy eers vasstel of daar slaapkamers onder is, hoe die trappe lyk en ook of die huis toeganklik is vir gestremde persone. Die beskrywing van die eiendom meld duidelik dat alle slaapkamers bo is.
Omdat hierdie vakansieakkommodasie is, is daar geen deure aan die kaste nie. Teenstrydig met baie selfsorgakkommodasie plekke wat ons al besoek het, is daar ruim kaste met oorgenoeg pakplek en hangplek.
Ons ondervind geen probleme met die oop-en toemaak van skuifdeure nie.
Daar is geen bourommel nie, die aanlegsteier se een bout het uitgeskeur maar dit veroorsaak geen gevaar nie en vanweë die eienaar se fisiese onvermoë om tans daaraan aandag te gee, is dit nog nie herstel nie.
Die bestuurder was daagliks met die gas in verbinding gewees. As sy genoem het dat die huis nie skoon was nie, of dat hulle ‘n bed onder gesoek het, sou die bestuurder onmiddellik aandag aan haar klagte gegee het.
Die pakket vir die DSTV sluit kyknet in. Indien gaste meer verlang, staan dit hulle vry om met die eienaar of bestuurder kontak te maak om die nodige reëlings te tref vir die groter pakket, soos in die verlede al dikwels gebeur het.
Geen beskikbaarheid van WiFi word op die webwerf aangedui nie. As dit nie aangetoon word as ‘n ekstra diens nie, kan gaste altyd bel om uit te vind of daar WiFi is indien dit benodig sou word, maar daar word nie daarvoor voorsiening gemaak nie.
Dit word gestaaf deur die feit dat die bestuurder daagliks met haar in verbinding was en sy geen melding van haar klagtes gemaak het nie. Inteendeel, toe hulle ry het sy die bestuurder bedank en gesê hulle het baie lekker gebly.
Die bestuurder is baie nougeset en maak seker dat die huis altyd skoon en netjies is. Die gas het ook van die bestuurder versoek om haar te help om hulle bagasie af te laai. Sy maak egter geen melding van die moeite wat die bestuurder gedoen het nie.
Dit is ongelukkig so dat ‘n mens nooit aan almal se verwagtinge kan voldoen nie.
Volgende keer.
Vangeline L - Aug 2022
Algehele gradering
Akkommodasie pateties. Foto's gestuur.
Mandoryn Nege se terugvoer
Dit is baie jammer dat die gas dit so ervaar het. Daar is 'n kennisgewing dat gaste ons dadelik moet kontak indien hulle enige probleem moet ondervind. Die bestuurder het uit haar pad gegaan om moeite vir die gas te doen, veral nadat hulle die 'n rekenaar daar vergeet het. Die bestuurder het aan hulle gewys hoe die stoof werk, en die gas se reaksie was dat hulle hoofsaaklik gaan uiteet.
Die trappe is gebou volgens goedgekeurde bouplanne. Daar is geen oop trappe nie en daar is 'n handreling aan die kant. Alle roosters word gewas voordat nuwe gaste arriveer en alle skottelgoed word gewas. Die huis het sement vloere met epoksie volgens moderne standaarde. Al die kamers het paneel verwarmers. Die huis is op die water gebou, so dit is kan koud in die winter raak.
Annelie V - Apr 2021
Algehele gradering
Recharging break away.
Francois D - Mrt 2021
Algehele gradering
Awesome views, awesome house - thank you, we had a lovely relaxing time.
Carmine V - Feb 2021
Algehele gradering
Absoluut fantastiese waarde vir geld.
Schalk V - Jan 2021
Algehele gradering
Ons verblyf vir die twee dae was onbeskryflik lekker.
Anneke S - Feb 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Dewan B - Jul 2021
Algehele gradering
Baie, baie lekker.
Elize O - Jul 2021
Algehele gradering
Goed toegerus, maar yskoud in winter, binnebraai het ons uitgerook, moes al ons klere was, was, was.
Mandoryn Nege se terugvoer
Jammer dat julle so 'n ervaring gehad het. Die braai rook slegs indien die hefboom nie in die regte rigting gestel word nie. Ons gebruik die reeds 16 jaar en het nog nooit die ervaring gehad nie. Geen persoon het ons in kennis gestel dat dit jul ervaring was nie. 4 van die kamers is toegerus met verwarmers.
Shirley B - Okt 2021
Algehele gradering
The house has a lovely river view and is suitable for large families.
Leon D - Jun 2021
Algehele gradering
Basic but serves the purpose.
Mandoryn Nege se terugvoer
The house is built legally and the plans have been approved by the municipality. The location is excellent as it is on the river with an amazing view. The furniture is antique and in good condition.
Charnelle V - Mei 2021
Algehele gradering
Fantastiese ligging!
Lee S - Okt 2020
Algehele gradering
It's an awesome place
Mandoryn Nege se terugvoer
Lee, so glad you enjoyed it. It was a privilege to accommodate you. When you left, nothing was out of place.
Lennox O - Nov 2020
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld en perfek as jy 'n bootjie op die rivier wil hê tydens jou vakansie.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Frans V - Sep 2020
Algehele gradering
Die verblyf was uiters teleurstellend en die prys vir die plek was heeltemal te hoog vir dit wat jy kry.
Lees meerHilary V - Sep 2020
Algehele gradering
Too expensive for 2 people.
Mandoryn Nege se terugvoer
Sorry, for your experience. You booked a four bedroom house, witch means that you should know it is a big house. The price per night is average for that area. Bear in mind that that incudes the cleaning fee, water and electricity and that it is on the water.
Alison V - Feb 2019
Algehele gradering
Amazeballs.
Mandoryn Nege se terugvoer
Thank you Alison. I am glad you and your family enjoyed it.
Di D - Nov 2019
Algehele gradering
We had an awesome weekend in a beautiful house with stunning surrounds.
Jack D - Okt 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Mandoryn Nege se terugvoer
Ons is so bly julle het dit geniet. Volgende keer neem my man julle met die boot uit.
Anna-lene M - Jan 2018
Algehele gradering
Nie voldoen aan vereistes nie.
Lees meerElsabe C - Aug 2018
Algehele gradering
Was aangenaam, maar 'n baie koue huis.
Mandoryn Nege se terugvoer
Die TV is vervang, en die sement is geseël volgens moderne standaarde. Dit is Ipoksi en nie rou sement nie. Die beskadigde pot is verwyder.
Carmen P - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese ondervinding.
Maree M - Aug 2017
Algehele gradering
Ruim, goed geleë met mooi uitsig op die kanaal. Netjies en skoon.
Alex S - Aug 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly en Salomie is 'n baie behulpsame en vriendelike mens.
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Caroline S - Okt 2016
Algehele gradering
Baie rustige en aangename plek om weer die batterye te laai.
Mandoryn Nege se terugvoer
Thanks very much.
Martie S - Sep 2016
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Lees meerMandoryn Nege se terugvoer
Martie
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal seker maak dat daar groter vrieskas fasiliteite is, veral vir langer vakansies.
Cathy S - Jul 2016
Algehele gradering
'n Heerlike vakansieblyplek.
Wilhelm F - Feb 2016
Algehele gradering
Rustige atmosfeer met onverbeterlike uitsig!
Lees meerDuane D - Jun 2016
Algehele gradering
Ontspan! Ontspan!
Charles P - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was 'n stil, aangename en ontspannende eenheid met baie potensiaal.
Frederik V - Aug 2016
Algehele gradering
Baie lekker gerus.
Mandoryn Nege se terugvoer
Die toilet en die kraan is herstel. Ons kon ongelukkig dit nie betyds laat herstel vir u besoek nie, aangesien die sleutels daarvoor in die kluis toegesluit was. Ons vra om verskoning vir die ongerief wat u gely het as gevolg daarvan.
Lukas B - Aug 2016
Algehele gradering
Teleurstellend
Mandoryn Nege se terugvoer
Die slaapkamers het sementvloere wat geseël is, soos in baie vooraanstaande huise gevind word. Daar is antieke meubels in die huis wat gerestoureer is. Alle kaste het nie deure nie en maar dit pas aan by die vakansie atmosfeer van die huis. Die huis is ingerig om 'n ontspanne atmosfeer te skep. Daar is baie duursame afwerkings in die huis, soos onder andere die ligte, deure en toilette.
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Marius H - Aug 2015
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam. Ons was 'n groep van 8 en die huis was geskik vir ons behoeftes.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Owen-rylaan 34B, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang