Mandoryn Nege
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Owen-rylaan 34B, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R2 950 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Mandoryn Nege is 'n selfsorgvakansiehuis in Marina by Port Owen. By hierdie luukse eiendom ervaar jy die skoonheid en rustigheid van die West Coat waar mens met die ondergaande son oor die marina kan ontspan en wakker word met asemrowende sonsopkomste oor die kanaal om nog 'n dag van pret te begin.
Die eenheid het ongelooflike uitsigte oor die waterfront vanaf 3 van die 4 slaapkamers op die 1ste verdieping. Daar is 'n vermaakarea wat bestaan uit 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer met 'n binnebraai. Vir diegene wat buite wil braai, is daar 'n braai op die stoep. Die voudeure wat na die kanaal kyk, maak heeltemal oop en dit skep die gevoel van buite wees terwyl jy eintlik nog in die onthaalarea sit. Daar is 'n wassery, met 'n gasstoof, skottelgoedwasser, tuimeldroër, strykgeriewe en buite wasgoedlyn. Die huis is toegerus met sonkrag en gaste sal nie deur beurtkrag geraak word nie.
Die Weskus is bekend vir sy uitstekende bootry, ski, kanovaart en roei geleenthede. Port Owen is een van die mees besoekte voëlkykplekke ter wêreld. Die dorp bestaan uit 'n paar goeie restaurante, en ander klein dorpies in die omgewing wat besoek kan word is Paternoster, St Helenabaai en Tietiesbaai.
Die Weskus is ook bekend vir sy verskeidenheid watersportsoorte soos snorkel, duik, bootvaart, ski, kanovaart, kajak, seiljagvaart, wind- en vlieërbranderry en diepseehengel. Port Owen en Admiral Island is bekend onder seiljagvaarders oor die hele wêreld. Daar is min plekke waar jy van jou huis af op 'n seiljag kan stap en binne minute kan jy op die kristalblou Atlantiese Oseaan vaar, of eerder na binne gaan. Die baai waarin die Bergrivier loop, is welbekend as een van die kalmste en veiligste gebiede aan die stormagtige Atlantiese kus aan die suidelike deel van Afrika. Hierdie rivier gee dan toegang tot die kanaal met die huis wat op die oewer van die kanaal sit. Die jetty gee toegang vanaf die huis direk op die water, waar 'n boot veilig vasgemeer kan word, is nog 'n trekpleister vir bootliefhebbers.
Hierdie onderste deel van die Bergrivier het bekend geword as die “brandpunt” vir skaars waadvoëls. Daar is min indien enige ander gebiede in die hele land waar soveel skaars watervoëls gesien kan word. Onlangse rariteite sluit die Blou Reiger, Hudsoniese Grutto, Swart Harrier en Klein Geelpote in.
Kamer-opset
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Dubbelbed
Badkamer
Spa-bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Annamien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Port Owen-rylaan 34B, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Mandoryn Nege het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Owen-rylaan 34B, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang