Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mangata Guest Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Coleman-straat 132, Kosmos Village, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
  • Vanaf R1 920 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mangata Guest House bied selfsorgverblyf in die veilige Kosmos Village in Hartbeespoort. Hier ontmoet kalmte troos in die hartjie van die natuur.

Dié knus kothuis bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en 2 klein kinders. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-leefarea het 'n sitkamerstel en 2 enkelmatrasse vir slegs 2 kinders onder die ouderdom van 12. Daar is ook 'n platskerm-TV.

Die skuifdeure maak oop op die ruim balkon met wonderlike 360-grade-uitsigte oor die dam. Gasbraaigeriewe is beskikbaar en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kosmos Cafe is gerieflik naby die kothuis geleë en bied heerlike kulinêre ervarings en gaste kan ook ontspanne bootritte aanpak om die natuurlike skoonheid van die omgewing te geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kindermatras vir 1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lize Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Coleman-straat 132, Kosmos Village, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
  • Gaste dink Mangata Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 920
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 920
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Coleman-straat 132, Kosmos Village, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9757bbb1488d6f913d05acf2f0c9accb1a1f48d3957a76b62cc4ded8ea0a6c1abafd4308f68178fe02866e2e19ad3a952369?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 920 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 132 Coleman Street Kosmos Village 0261 Noordwes 021 201 8901 14:00-16:00 13:00 -25.741942168154 27.84758249554

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang