Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mangold Beach Manor

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mangold Point 1, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Mangold Beach Manor is 'n selfsorgvakansiehuis in Plettenbergbaai, ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na verblyf in hierdie skilderagtige dorpie op die Tuinroete, dis 1,5 km van die naaste strand af geleë en dis naby 'n keuse van winkels en restaurante.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde en vierde slaapkamers het albei 2 enkelbeddens elk. Die vierde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die derde badkamer het 'n bad.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis-eiland dien ook as 'n klein ontbythoekie. Die kombuis lei na 'n eetarea met 'n etenstafel. Die ruim leefarea het rusbanke en 'n kaggel. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige, onderdakparkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 3

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Harry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Mangold Point 1, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mangold Beach Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mangold Point 1, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA642dd288b8b7c5aeca36faacf2f80aafd7c9fc68c38100cdfe32880b16377fab0e125bc86e617ca4c7734af6e785defb3c83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 1 Mangold Point Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.06742 23.36991

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang