Mangwa Lodge 8 @ Elephant Point
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portia Shabangu-weg, Elephant Point Estate, Hazyview, 1100, Mpumalanga
- Vanaf R17 220 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Mangwa Lodge 8 @ Elephant Point is aan die oewer van die manjifieke Sabirivier geleë en bied skouspelagtige uitsigte oor die ongerepte Krugerwildtuin. Hierdie villa met lugversorging is die perfekte opsie vir 'n afgesonderde wegbreek en spog met 'n uitgestrekte houtdek met 'n verhitte swembad.
Dié villa bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging en 4 en suite-badkamers. Twee van die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het albei 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Dit lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Dié leefarea maak op 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en braaigeriewe oop. Dié stoep lei na 'n houtdek met sonstoele en 'n swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Portia Shabangu-weg, Elephant Point Estate, Hazyview, 1100, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portia Shabangu-weg, Elephant Point Estate, Hazyview, 1100, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang