Mangwa Valley Game Lodge & Spa
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Proxy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 98
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Christiaan S - Sep 2024
Algehele gradering
Ons kuier was baie lekker en ons sal beslis oorweeg om weer te kom kuier.
Tertius L - Jul 2024
Algehele gradering
Fantastic!
Gen M - Jul 2024
Algehele gradering
Mangwa Valley Game Lodge & Spa was absolutely amazing! We loved every minute!
Lees meerAdriaan P - Feb 2024
Algehele gradering
Awesome!
Beverley V - Jun 2024
Algehele gradering
Worth every cent.
Fortunate M - Mrt 2024
Algehele gradering
Fabulous .
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Susan V - Jun 2024
Algehele gradering
Pragtige omgewing vir 'n rustige, stil wegbreeknaweek.
Lees meerPuleng Moitswadi M - Mei 2024
Algehele gradering
Quite and beautiful.
Robyn-leigh H - Mrt 2024
Algehele gradering
The perfect spot for peace and quiet.
Lees meerMike P - Jan 2024
Algehele gradering
All good. Reserve size a bit disappointing.
John S - Jun 2024
Algehele gradering
Very nice.
Ronel S - Aug 2024
Algehele gradering
Fantastic staff, facilities could improve.
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Marisa V - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome vakansie.
Kathryn T - Aug 2024
Algehele gradering
No hot water after 1 min shower; otherwise, comfortable.
Riana W - Apr 2024
Algehele gradering
Mangwa bied goeie waarde vir geld en voel veilig met goeie diens ervaring.
Charl D - Mrt 2024
Algehele gradering
Ok, if you have too much money to spend.
Lilitha D - Apr 2024
Algehele gradering
Disappointing but we still made the most of it.
Amanda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Was ok maar sal nie weer gaan of vir vriende aanbeveel.
Hs D - Mrt 2024
Algehele gradering
Teleurstellend.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Luke J - Jan 2024
Algehele gradering
Management told me to fit in or fall out.
Lees meerTommy M - Des 2023
Algehele gradering
We should be treated the same as we pay the same money with other guests.
Gerhard P - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Melissa B - Okt 2023
Algehele gradering
Mangwa Valley was 'n fees om by te bly. Die kamers was altyd skoon en die kos was 'n 10/10.
Megan S - Sep 2023
Algehele gradering
Enjoyable, value for money, fun.
Jacomien B - Aug 2023
Algehele gradering
Ongelooflike wegbreek.
Marion S - Jul 2023
Algehele gradering
Did not disappoint.
Martie C - Jun 2023
Algehele gradering
Beautiful place, friendly staff, fresh, delicious, and animals are amazing!
Rocky J - Apr 2023
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike ervaring. Die renoster het elke middag kom kuier by die dam wat absoluut fantasties was.
Lees meerAndre V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lakker.
Leonie B - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Melissa D - Jan 2023
Algehele gradering
Friendly staff and the food is the best.
Mischa T - Nov 2023
Algehele gradering
Tranquil wildlife watching.
Lees meerMartie C - Jun 2023
Algehele gradering
Quiet, large chalet, delicious food.
Johann W - Mei 2023
Algehele gradering
Awesome long weekend.
Chantel H - Apr 2023
Algehele gradering
Blessed and fun filled weekend. Fantastic scenery and staff were amazing.
Madelein D - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Elzet W - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige area, heerlike rustige atmosfeer.
Andre D - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik ontspannend.
Anna P - Des 2023
Algehele gradering
Relaxing and enjoyable.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Jay-dee S - Mei 2023
Algehele gradering
Alles was volgeboek gewees en daar was hare in die bed gewees. Sal nie kan rus daar nie, want daar word harde musiek gespeel en geraas.
Bianca S - Apr 2023
Algehele gradering
Etes was altyd laat.
Elzane B - Aug 2023
Algehele gradering
Swak toegerus, bure het lawaai, chalets kort aandag.
Lees meerDaniel B - Jun 2023
Algehele gradering
Teleurstellend
Sajida S - Des 2022
Algehele gradering
Excellent.
Mari-louise L - Aug 2022
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring gehad by Mangwa Valley Game Lodge & Spa.
Lindy N - Jun 2022
Algehele gradering
As 6 bush-spoilt adults we were pleasantly surprised at the spaciousness and the amenities of our attractive chalet. Just driving into Dinokeng we saw so much game and we enjoyed the resident nyala and springbok around our camp.
Mangwa Valley Game Lodge & Spa se terugvoer
Dear Lindy,
Thank you so much for choosing us as your destination.
We really do appreciate your review. I will forward this to our Farm Manager so we can get the steps from the stoep to the braai area. Please accept our apology for not having enough hot water in such cold weather, will get this fixed as soon as possible. On your next visit, we will book you a nice Game Drive on the house.
We hope to see you soon.
Kind Regards,
Mangwa Family
Kelly G - Jun 2022
Algehele gradering
Absolutely brilliant stay.
Chantelle S - Apr 2022
Algehele gradering
Mangwa Valley Lodge het my verwagtinge oorskry.
Divan B - Des 2022
Algehele gradering
Amazing mense. Goeie diens. Uitstekende kos!
Belinda G - Jan 2022
Algehele gradering
Exceptional service - relaxed stay!
Melissa S - Jun 2022
Algehele gradering
Overall a good stay, room was clean and restaurant area lovely. Meals were very nice.
Lees meerMichal N - Jul 2022
Algehele gradering
Lovely settings and accommodation. Spacious and clean. The staff were amazing and friendly.
Jodi H - Mei 2022
Algehele gradering
Relaxing.
Johan L - Nov 2022
Algehele gradering
Ideaal vir 'n naweek wegbreek.
Peter J - Jun 2022
Algehele gradering
Excellent food, hospitality and service.
Jozette J - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik! Baie beïndruk met ligging.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Marcus N - Jan 2022
Algehele gradering
Attention to detail is not there.
Rethana E - Jan 2022
Algehele gradering
Lovely place, and nice lay out of the property.
Lees meerAnonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Louise D - Okt 2022
Algehele gradering
Truly disappointed.
Lees meerManie S - Des 2021
Algehele gradering
Fantastic place and great location.
Lees meerSean C - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderlike mense en absoluut puik! Sien julle definitief weer.
Gillian D - Jul 2021
Algehele gradering
Ontspannend
Tanya H - Jul 2021
Algehele gradering
Staff was amazing and great place to stay.
Kim W - Jul 2021
Algehele gradering
Beautiful view of Dinokeng Nature Reserve, excellent staff and services.
Ettienne V - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekende kos en vriendelike personeel.
Lees meerAdelien D - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlike naweekwegbreek uit Pretoria.
Cleo N - Okt 2021
Algehele gradering
Excellent
Rialda J - Aug 2021
Algehele gradering
Ons verwagtinge is oortref.
Lees meerPhilip G - Apr 2021
Algehele gradering
Oor die algemeen uitstekend.
Lydia P - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker rustige kuier.
Henriette B - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens, kos uit die boonste rakke.
Carina V - Aug 2021
Algehele gradering
Very pleasant stay with many animals to view.
Reinhard R - Jan 2021
Algehele gradering
Awesome!
Elma D - Jul 2021
Algehele gradering
Personeel baie professioneel en dis heerlik om so naby die natuur te wees.
Lees meerMarinda Z - Apr 2021
Algehele gradering
Teleurstellende diens.
Lees meerMarius S - Mei 2021
Algehele gradering
Gekies vir spesiale geleentheid saam met eggenote oor spa. Impak van COVID-19 duidelik.
Lees meerJulie M - Jul 2021
Algehele gradering
False advertising, not value for money, lack of amenities.
Lees meerCindy M - Des 2020
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek.
Sam B - Mrt 2020
Algehele gradering
I very seldom read the 5 star reviews, I am very particular as to where we go to relax, I belief my opinion can be trusted.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ek lees selde die 5-ster resensies, ek is baie besonders oor waar ons gaan ontspan, ek glo my mening kan vertrou word.
Die naweek het my verwagtinge by verre oortref. Ek het met aankoms vir 'n paar versnaperinge gevra, daar was roosknoppies ná ete en sjokolade in die kamer. Welgedaan ouens, absoluut lieflik. Die boma-verrassingsete was wonderlik. Die personeel is vriendelik en baie behulpsaam. Kamers skoon, baie netjies met 'n fyn interieur. Vir die eienaars, 'n plek om op trots te wees en personeel waarop jy kan staatmaak!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Helena Elizabeth S - Feb 2020
Algehele gradering
Rustig en vriendelike mense!
Sarie B - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlik en ontspannend.
Illeana F - Aug 2020
Algehele gradering
Perfekte naweekwegbreek naby Gauteng.
Elise G - Mrt 2020
Algehele gradering
It was relaxing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was ontspannend.
Ek sal egter nie die spa aanbeveel nie. Hulle moet kyk na die handdoeke en die masseringsolie. Die handdoeke het 'n baie sterk reuk van ou olie gehad en dit was nie 'n reuk wat jy in 'n spa sou verwag nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Joos V - Nov 2020
Algehele gradering
Geen orde in lodge nie. Ignoreer absoluut al die reëls wat geplaas is rondom drank en musiek.
Tredoux S - Feb 2019
Algehele gradering
'n Uitstekende plek vir 'n naweek se natuur-ervaring en lekker rus.
Niel V - Okt 2019
Algehele gradering
Netjies en goed versorg.
Vanessa H - Apr 2019
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
Bryan H - Des 2019
Algehele gradering
Made a last minute booking and checked in the next day!
Linda S - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitstekende en vriendelike diens.
Louise S - Aug 2019
Algehele gradering
Very conveniently situated lodge to visit to relax and unwind.
- Kapasiteit: 60 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Wagendrift, Erf 15, Groenfontein 125, Cullinan, 1000, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang