Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mangwa Valley Game Lodge & Spa

Wildsplaas

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Wendy B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Awesome. Dit was amazing. Almal was so vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Ons kuier was baie lekker en ons sal beslis oorweeg om weer te kom kuier. Ons het ons naweek wegbreek baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertius L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantastic! Really enjoyed the stay. Staff are super friendly and made our time spent there very special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gen M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Mangwa Valley Game Lodge & Spa was absolutely amazing! We loved every minute! Mangwa Valley Game Lodge & Spa was absolutely amazing! We loved every minute and can't wait to go back again. Our accommodation was fantastic, the staff were so welcoming and wonderful, and the grounds are simply stunning. Beautifully kept and lots of wildlife wandering around. The restaurant is fantastic; every meal was absolutely delicious. I must definitely recommend the quad bike safari. Our guide was so knowledgeable, and we got super up close and personal to the amazing animals, including 2 of the Big 5. There is not a single thing I can fault about Mangwa, absolutely fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Awesome! The staff, cuisine and facilities were top notch. Will definitely recommend to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Worth every cent. A wonderful experience, very relaxing, amazing food and the staff were very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fortunate M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Fabulous . Fabulous stay all thanks to the staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
Kort verblyf
4.6
Jun 2024

Pragtige omgewing vir 'n rustige, stil wegbreeknaweek. Ons het in die uitvoerende lodge gebly en was 7 volwassenes en een tiener. Pragtige kamers en 'n groot stoep vir kuier. Die huis self en kombuis is te klein vir 8 mense. As jy nie van plan is om te braai en buite te kuier die hele tyd nie, sal die huis te klein wees. Daar pas slegs 2 banke in die sitkamer waarop maksimum 6 persone kan sit. Die ander permanente tente is redelik naby. Ons was gelukkig dat almal gekom het vir die natuurlewe, anders sal jy in mekaar se spasie wees. Ons het buite gekuier op die stoep en om die boma en was verras deur die hoeveelheid wild wat by die dam kom water drink het. Ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Puleng Moitswadi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Quite and beautiful. It was beautiful and quiet. Not enough activities that one can do within the lodge. It's perfect for partners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Proxy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R2 990
R2 990 R1 794
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 990
R2 990 R1 794
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wagendrift, Erf 15, Groenfontein 125, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0581844e24a5c904dba08320e421d0c7fc396dbd761f7dfc16cf9143f772016a4cfa07df36f9c79bbaf5d2d041efdc9a64e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 990 nouVanaf R1 794 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 De Wagendrift, Portion 15 125 Groenfontein 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.382639935965 28.461488485336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang