Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mangwa Valley Game Lodge & Spa

Wildsplaas
Op die Nippertjie-aanbod 40% af

Kry 40% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wagendrift, Erf 15, Groenfontein 125, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Vanaf R2 990 R1 794 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mangwa Valley Game Lodge & Spa is in die hartjie van die Dinokeng Wildreservaat, sowat 45 minute noord van Pretoria en 1 uur en 30 minute vanaf Johannesburg. Hierdie instansie is 'n B&B en aandete word ook voorsien.

Verblyf sluit die wittebroodsuite, dubbelslaapkamers vir 2, luukse tente, chalets met slaapplek vir 6 en 1 chalet met slaapplek vir 8 in. Elke chalet het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, 'n toegeruste selfsorgkombuis, sitarea en 'n stoep. Die dubbelkamers en luukse tente het elk ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die wittebroodsuite het ’n koningingrootte-bed en ’n badkamer met ’n bad en ’n stort.

Geriewe op die perseel sluit wildritte, 'n swembad, braai-area, veilige parkeerplek en konferensiegeriewe in.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, wildkyk en die Groot 5 in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Christiaan S
Gesin met tieners
5.0
Ons kuier was baie lekker en ons sal beslis oorweeg om weer te kom kuier. Ons het ons naweek wegbreek baie geniet.
Sep 2024
Tertius L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic! Really enjoyed the stay. Staff are super friendly and made our time spent there very special.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Gen M
Gesin met klein kinders
5.0
Mangwa Valley Game Lodge & Spa was absolutely amazing! We loved every minute! Mangwa Valley Game Lodge & Spa was absolutely amazing! We...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Adriaan P
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome! The staff, cuisine and facilities were top notch. Will definitely recommend to anyone.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Tommy M
Saam met vriende
5.0
We should be treated the same as we pay the same money with other guests. It was okay until other guests complained about us.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Proxy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • De Wagendrift, Erf 15, Groenfontein 125, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Mangwa Valley Game Lodge & Spa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 990
R2 990 R1 794
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 990
R2 990 R1 794
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wagendrift, Erf 15, Groenfontein 125, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0581844e24a5c904dba08320e421d0c7fc396dbd761f7dfc16cf9143f772016a4cfa07df36f9c79bbaf5d2d041efdc9a64e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 990 nouVanaf R1 794 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 De Wagendrift, Portion 15 125 Groenfontein 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.382639935965 28.461488485336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang