Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manhattan 1003

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esplanade-weg 207, Manhattan 1003, Century City, 7009, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 170 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Manhattan 1003 is 'n pragtige selfsorgwoonstel op 'n veilige leefstyl-landgoed in Century City. Dit is naby die Moederstad se trekpleisters en lieflike natuur.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het lugversorging en 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na die etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die glasskuifdeure lei na die lieflike balkon met 'n tafel en stoele. Die landgoed bied ook geriewe soos 'n restaurant en 'n gemeenskaplike dak-area met 'n ingeboude braai, sitplek en 'n Jacuzzi.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

2.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
1.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 759

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Esplanade-weg 207, Manhattan 1003, Century City, 7009, Wes-Kaap
  • Gaste dink Manhattan 1003 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 170
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 170
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esplanade-weg 207, Manhattan 1003, Century City, 7009, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d9c5b5ec08736abeaf9b30c1260a28799abb2a1dd00e30c42ceb11cb19d019867a6677a711f70576ff25f8d254763c2dd3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 170 per nag (plek vir 4) 1 5 1 3 207 Esplanade Road Manhattan 1003 7009 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.89063 18.510862

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang