Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manhattan Hotel

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 6 resensies


Netheid
3.7
Ligging
2.2
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.7
Veiligheid
3.2
Zelda D
1 nag Gesin met tieners
4.2
Aug 2021

Diens was vriendelik. Vir oornagverblyf is hulle perfek. Vriendelike diens. Ligging bietjie sleg en stort wou nie werk nie. Maar dis perfek vir oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gloria
Manhattan Hotel
Goeie dag Zelda, Ons wil u baie bedank vir hierdie wonderlike terugvoer. Ons waardeer u terugvoer en ons wil u bedank en ons hoop om u binnekort weer te sien. Many thanks Gloria

Zanne-marie H
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2021

Gerieflike oornagplek. Die personeel is baie vriendelik en die kamer was baie skoon en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gloria
Manhattan Hotel
Good day Zanne-Marie , We would like to thank you so much for the wonderful feedback. We thank you for coming to our hotel and supporting our hotel. Much appreciating. Regards, Phindile Baloyi

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.0
Mrt 2019

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Okt 2018

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Gloria
Manhattan Hotel
Goeie more Carlos, Baie dankie vir die terugvoer en om by ons hotel te bly. Ons is baie bly dat u u verblyf by ons hotel geniet het en ons is baie jammer oor die geraas wat van buite af kom. Ons het ook kamers aan die binnekant van die gebou waar dit nie so lawaaierig is nie. Die volgende keer as jy terugkom, versoek asseblief vir 'n gerieflike kamer en ons sal een vir u toeken. Ons bedank u baie en ons hoop u binnekort weer te sien. Baie dankie en het 'n wonderlike dag Baie dankie Gloria Kamuanya

Maritsa M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Okt 2018

Baie aangenaam en heerlike kos. Ons verblyf was baie lekker, hotel is pragtig en die kos is verskriklik lekker. Die restaurant staff is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Gloria
Manhattan Hotel
Good day Maritsa, We would like to thank you so much for the wonderful feedback. We thank you for coming to our hotel and supporting our hotel. Many thanks and we hope to see you again. Gloria Kamuanya

Pieter H
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Nov 2018

Omgewing baie sleg. Verkies om elders te oornag.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Gloria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 620
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 180 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Scheidingstraat 247, Pretoria, 0002, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqqILBFgKBoL6CCmKHqma2cYxS2vpiGV6dHrpixaRfAcjJrrvhK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 620 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 247 Scheiding Street Pretoria 0002 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -25.756848 28.191161

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang