Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manhattan Hotel

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 180 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Scheidingstraat 247, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Manhattan Hotel is 6 minute vanaf die Gautrein-stasie in Pretoria geleë. Hierdie hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike ontspannings- of korporatiewe oornagplek in die middestad.

Verblyf by Manhattan Hotel 187 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed of 'n dubbelbed, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Elke kamer het lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n haardroër, 'n kluis om waardevolle besittings te stoor en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt en ander heerlike etes word in die restaurant op die perseel bedien. Die hotel beskik ook oor 'n goed gevulde kroeg met lewendige musiek op sommige aande; 'n goed toegeruste gimnasium, en 'n ten volle werkende spa. Daarbenewens, vir die korporatiewe reisiger; 'n konferensielokaal is beskikbaar om te huur, en spesiale geleenthede soos troues kan ook gereël word.

Retourvervoer, 'n privaat pendeldiens en toere kan vir gaste gereël word. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar vir voertuie.

Manhattan Hotel is ook naby museums, die Sunnypark Winkelsentrum, die Departement van Handel en Nywerheid, Louis Pasteur Privaat Hospitaal en 'n Mediclinic, en sake- en ontspanningsgeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 6 resensies


Netheid
3.7
Ligging
2.2
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.7
Veiligheid
3.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Gloria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Scheidingstraat 247, Pretoria, 0002, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 180 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Scheidingstraat 247, Pretoria, 0002, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqqILBFgKBoL6CCmKHqma2cYxS2vpiGV6dHrpixaRfAcjJrrvhK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 247 Scheiding Street Pretoria 0002 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -25.756848 28.191161

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang