Manhattan on Coral
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 100, West Beach, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Manhattan on Coral is 'n lieflike selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van West Beach, Bloubergstrand. Dit is ideaal vir 'n paartjie of enkelreisigers wat die Moederstad wil verken.
Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die slaaparea lei na 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n skottelgoedwasser. Dit sitarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel, asook 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die eenheid is 2 km vanaf die strand en Blaauwberg Netcare wat dit gerieflik maak vir ontspanning en praktiese doeleindes.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Damion Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Coral-weg 100, West Beach, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in West Beach Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 100, West Beach, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang