Manhattan on Coral
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 100, West Beach, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Manhattan on Coral is 'n lieflike selfsorgateljee in 'n veilige kompleks in die hartjie van West Beach, Bloubergstrand. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n paartjie se wegbreek of alleenreisigers wat die pragtige Moederstad wil verken.
Dié ateljee kan gemaklik 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Van die slaaparea lei 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n slim-TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die eiendom se strategiese ligging plaas jou sowat 2 km vanaf die strand en Blaauwberg Netcare, wat dit gerieflik maak vir beide ontspanning en praktiese benodigdhede.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Damion Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Coral-weg 100, West Beach, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in West Beach Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 100, West Beach, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang