Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manhattan Penthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Dene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Comfortable with an exceptional view of Table Mountain. The penthouse has a beautiful layout and if you want to experience the city and nightlife then this is the place to stay at. This place has the most stunning views of Table Mountain.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Firdaus R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Lovely apartment. Fantastic city view. Loved the heated floor and amazing shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eamon A
1 nag Saam met vriende
4.2
Jan 2022

Gorgeous. Gorgeous flat with amazing space, view and jacuzzi! The only downfall was that we were there in a heat wave weekend and the apartment was extremely hot. There is an aircon in the main bedroom however it didn't seem to help at all so perhaps consider improving the aircron systems.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lynette W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2021

Pragtige uitsig vanaf die leefareas! Die Jacuzzi was 'n welkome lafenis na die 109 km lange fietstoer! Die uitsig vanaf al die leefareas was 'n belewenis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Li-ann J
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2020

Ongelooflik lekker! Ashmore is 'n wonderlike handlanger wat goed gehelp het met ons bagasie. Bobby, die eienaar het doodseker gemaak dat ons goed ingerig en toegerus is. Hy is baie vriendelik en het nie gehuiwer om ons te help wanneer ons vrae gehad het nie. Ek sal definitief weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katrien V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2019

Great place to stay. We had a very nice stay in the penthouse. The view is fabulous and we enjoyed the Jacuzzi. Not to be missed!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deirdre T
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2019

Overall ideal place to book within the Cape Town CBD. Amazing venue with great hospitality from housekeeping and security!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Willie A
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2019

Romanties. Ongelooflike mooi uitsigte en ruim.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chani B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2017

Wenner van 'n plek vir 'n groepie vriendinne. Wat 'n fantastiese plek vir 'n groepie vriendinne! Het so heerlik gebly. Die plek is lekker groot, en het 'n awesome atmosfeer en uitleg. Die Jacuzzi was 'n wenner! Dit was so cool om in die Jacuzzi te sit en na die pragtige stad en sy liggies te kyk. Die plek het ook 'n perfekte uitkyk op Tafelberg. Ek wil definitief weer teruggaan na hierdie plek toe!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bobby
Manhattan Penthouse
Baie dankie Chane.

Didi S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2017

Asemrowende uitsig en totale gerief. Ek was beïndruk met die veiligheid en sekuriteit vir ons kinders en voertuig. Pragtige kombuis wat ons nooit gebruik het nie behalwe vir die heerlike koffie maker. Ons kon die hotel geriewe gebruik, veral die restaurant was heerlik. Die woonstel pragtig en ruim. Ander groepe kan dalk nie van die oop uitleg hou nie want daar is nie privaatheid nie, maar ons gesin het die oop areas en vloei van kamer na kamer geniet. Kluis was handig. Ek en my man was mal oor die dubbel stort. Lekker koffiewinkel by die ingang en stapafstand na stad. Ek beveel die penthouse aan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Bobby Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 390
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 4 390
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Buitengrachtstraat 101, Kaapstad se middestad, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed440498d94d647043efccf0322d755e50f618460133f973019b815f21f41b3f6cc4ab44a6aad08aa2929b5b4f352c3182d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 390 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 130 Bree Street Cape Town City Centre 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -33.922487859938 18.416056483984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang