Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manhattan Studio Apartment

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
5.0
Nicola V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Exactly what I was looking for. Brilliant and clean, and perfect location for my needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan-albert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantastiese sentrale eg-Kaapse luuksheid. Ons verblyf by Manhattan Studio Apartment was 'n belewenis. Die fasiliteite is fantasties (wasgoedmasjien en tuimeldroër inkluis!) en die ligging is ideaal. Ons het die Kaapse Klopse sommer so vanaf die balkon besigtig. Dit was tops uit en uit. Ons sal vir seker weer daar bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anshe S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Absolutely loved it! We had a lovely stay at Manhatten Studio Apartment, loved the area, swimming pool and the big bed and WiFi. You will see us again, thanks again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Firoza J
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Just perfect. The vibe, location, food, places, clubs and everything is perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2022

If you like retro and a view, then this is the place to stay when in Cape Town. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Justus P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2022

Moderne, industriële tema. Die woonstel is baie modern en minimalisties. Mooi uitsig. Ongelukkig nie klankdig nie, so as jy 'n ligte slaper is gaan die geraas van die verkeer in die straat jou wakker hou. Die ingange werk met 'n biometriese stelsel (vingerafdrukke), ongelukkig is sekuriteit bietjie ongeorganiseerd en ons moes mer as 30 minute wag dat iemand ons vingerafdrukke laai op die stelsel. Daar is blykbaar net 1 persoon wat dit kan doen. Maar andersins is die plek die perfekte manier om 'n aand of 2 in die stad te spandeer.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jaco Van As V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2020

Goeie waarde vir geld met aanvaarbare diens. Ons het baie lekker gekuier. Al die goed oor hoe dit werk was nie vooraf met ons bespreek nie en het voor dooiemansdeur gestaan. Ons oorspronklike plek kon ons nie kry nie want daar was 'n dubbelbespreking, maar ons was gratis upgrade gegee. Die plek was pragtig en beslis die moeite werd, maar die aircon het nie gewerk nie asook het die spa bad ook nie gewerk nie. Die skoonmaker was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzman M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2020

We had a fantastic stay. The house mate was very friendly. A very good apartment which I can really like to visit and stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thembalethu M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Waarde vir geld Dankie Bobby. Woonstel 914 was baie skoon, ruim en stil. Ons het ons verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian Z
Kort verblyf
5.0
Jun 2019

Easy access and safe parking. Very private. Great little place, shower is not great. But the studio apartment is very comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Bobby Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Buitengracht-straat 101, Kaapstad-middestad, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f5d2341919594f6fdffdcb6249ac834a91cbf8eb04813969758967954fd859224659ce7aeddbec62816308a0f7072073fbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 130 Bree Street Cape Town City Centre 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 11:00 -33.92249044744 18.416054687172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang