Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manhattan Studio Apartment

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Bobby Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Manhattan Studio Apartment
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Nicola V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola V

Exactly what I was looking for.

Brilliant and clean, and perfect location for my needs.

Jan-albert V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-albert V

Fantastiese sentrale eg-Kaapse luuksheid.

Ons verblyf by Manhattan Studio Apartment was 'n belewenis. Die fasiliteite is fantasties (wasgoedmasjien en tuimeldroër inkluis!) en die ligging is ideaal. Ons het die Kaapse Klopse sommer so vanaf die balkon besigtig. Dit was tops uit en uit. Ons sal vir seker weer daar bly in die toekoms.

Anshe S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anshe S

Absolutely loved it!

We had a lovely stay at Manhatten Studio Apartment, loved the area, swimming pool and the big bed and WiFi. You will see us again, thanks again.

Firoza J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Firoza J

Just perfect.

The vibe, location, food, places, clubs and everything is perfect.

Michael K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael K

If you like retro and a view, then this is the place to stay when in Cape Town.

See stars.

Justus P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Justus P

Moderne, industriële tema.

Die woonstel is baie modern en minimalisties. Mooi uitsig. Ongelukkig nie klankdig nie, so as jy 'n ligte slaper is gaan die geraas van die verkeer in die straat jou wakker hou. Die ingange werk met 'n biometriese stelsel (vingerafdrukke), ongelukkig is sekuriteit bietjie ongeorganiseerd en ons moes mer as 30 minute wag dat iemand ons vingerafdrukke laai op die stelsel. Daar is blykbaar net 1 persoon wat dit kan doen. Maar andersins is die plek die perfekte manier om 'n aand of 2 in die stad te spandeer.

Jaco Van As V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco Van As V

Goeie waarde vir geld met aanvaarbare diens.

Ons het baie lekker gekuier. Al die goed oor hoe dit werk was nie vooraf met ons bespreek nie en het voor dooiemansdeur gestaan. Ons oorspronklike plek kon ons nie kry nie want daar was 'n dubbelbespreking, maar ons was gratis upgrade gegee. Die plek was pragtig en beslis die moeite werd, maar die aircon het nie gewerk nie asook het die spa bad ook nie gewerk nie. Die skoonmaker was baie vriendelik.

Suzman M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzman M

We had a fantastic stay. The house mate was very friendly.

A very good apartment which I can really like to visit and stay there again.

Thembalethu M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembalethu M

Value for money

Thank you Bobby. The apartment 914 was very clean, specious and quiet. We enjoyed our stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Waarde vir geld

Dankie Bobby. Woonstel 914 was baie skoon, ruim en stil. Ons het ons verblyf baie geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ian Z - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian Z

Easy access and safe parking. Very private.

Great little place, shower is not great. But the studio apartment is very comfortable and clean.

Carlo S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo S

Het basies net oornag.

Vind dit as waarde vir geld.

Ettiene D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ettiene D

Was baie lekker gewees.

Perfek geleë vir wat ons wou doen. Ek beveel dit aan vir enige iemand wat in daai area van die Kaap wil wees.

Henriette W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette W

Baie gerieflik, skoon en veilig.

Lekker sentraal in 'n veilige kompleks. Gerieflik en skoon.

Maria M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maria M

Awesome.

It's an awesome place to stay it is very clean and neat.

Melanie R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie R

Het baie lekker gebly!

Ons was baie beïndruk met wat ons gekry het vir die bedrag wat ons betaal het. Sal definitief die plek aanbeveel veral vir 'n paartjie of enkelpersoon. Die ligging is goed geleë, dis stapafstand van baie lekker restaurante en nie ver van die waterfront af nie.

Manhattan Studio Apartment se terugvoer

Baie Dankie.

Manhattan Studio Apartment
Marietjie O - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Marietjie O

Is 'n mooi woonstel en goed geleë, maar netheid kan verbeter.

Ons het laataand moeg gearriveer na 600 km reis. Daar was geen bedlinne uitgesit vir my dogter nadat ek gespesifiseer het dat ons 2 volwassenes en een tiener is nie. Ek moes die eienaar skakel om uit te vind waar die ekstra linne is. Die kas waarin ons dit gevind het, was baie onnet met 'n gebruikte, vuil koffiebeker tussen opgebondelde lakens en handdoeke. Die een handdoek het ook vuil voorgekom en die duvet wat ons vir my dogter moes gebruik, was smerig met 'n bloedkol en ander vuilkolle. Geen komplimentêre tee en koffie nie. Woonstel self was skoon en netjies.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Buitengracht-straat 101, Kaapstad-middestad, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f5d2341919594f6fdffdcb6249ac834a91cbf8eb04813969758967954fd859224659ce7aeddbec62816308a0f7072073fbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 130 Bree Street Cape Town City Centre 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 11:00 -33.92249044744 18.416054687172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang