Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manhattan Towers 507

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esplanade-weg 204, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 168 R876 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Manhattan Towers 507 is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Century City, Kaapstad. Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is ideaal geleë naby 'n aantal geriewe en besienswaardighede in die Noordelike Voorstede.

Die woonstel is op die 5de verdieping geleë en is toeganklik met 'n hysbak of trappe. Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is en 1 badkamer met 'n bad en 'n aparte stort. Die oopplan-leefarea is ruim en die kombuis bevat 'n yskas-vrieskas, 'n Nespresso-masjien, 'n oond met 'n stoof, 'n wasmasjien.

Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Die gebou beskik ook oor 'n braai-area op die dak en 'n Jacuzzi wat teen 'n ekstra koste beskikbaar is. Die gebruik van hierdie twee geriewe moet vooraf met sekuriteit bespreek word. Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig, met 24 uur-sekuriteit op die perseel.

507 Manhattan Towers is naby Canal Walk Winkelsentrum, sakegeriewe en Ratanga Junction. Bloubergstrand-strand met al sy vlieërbranderryers, restaurante en kroeë is 15 tot 20 minute se ry weg.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Chadia V
5.0
It was a lovely stay. Divine and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Heinrich S
4.8
Aangenaam en privaat. Baie lekker gebly. Ek voel daar moet meer koffie en tee wees en selfs beskuit. Die wyn geskenk was 'n aangename verrassing.
Aug 2024
Ronel Z
Saam met lewensmaat
4.4
Goeie ligging, gerieflik en veilig. Ons is vriendelik ontvang deur ons gasvrou op tyd soos afgespreek. Alles is mooi aan ons verduidelik en wat nodig ...
Sien meer
Mei 2024
Ridone B
Saam met lewensmaat
4.2
Very good except for the TV viewing. The only negative was the TV viewing. I think clients would really appreciate some live TV, even i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Rinus V
3.0
Ok maar nie die geld werd nie. Die kamer was nie reg teen die inkloktyd nie. Moes wag vir die beddegoed om vervang te word, daar was nog 'n ou brood i...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 77

Resensies 259

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Esplanade-weg 204, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Manhattan Towers 507 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 168
R 1 168 R 876
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 168
R 1 168 R 876
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esplanade-weg 204, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba85d7b37d660fcb639c1fdf8105f32277f3f11dd526a3b7ef7186925319bc794c3ec5c8c195b6e0ee9e915a8a6eb34e5d87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 168 nouVanaf R876 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 204 Esplanade Road Century City 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.8903023 18.5109469

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang