Manhattan Towers 507
Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Esplanade-weg 204, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 753R1 315 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Manhattan Towers 507 is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Century City, Kaapstad. Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is ideaal geleë naby 'n aantal geriewe en besienswaardighede in die Noordelike Voorstede.
Die woonstel is op die 5de verdieping geleë en is toeganklik met 'n hysbak of trappe. Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is en 1 badkamer met 'n bad en 'n aparte stort. Die oopplan-leefarea is ruim en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n Nespresso-masjien, 'n oond met 'n stoof, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die gebou beskik ook oor 'n braai-area op die dak en 'n Jacuzzi (beskikbaar teen 'n ekstra koste). Die gebruik van hierdie twee geriewe moet vooraf met sekuriteit bespreek word. Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig, met 24 uur-sekuriteit op die perseel.
507 Manhattan Towers is naby Canal Walk Winkelsentrum, sakegeriewe en Ratanga Junction. Bloubergstrand-strand met al sy vlieërbranderryers, restaurante en kroeë is 15 tot 20 minute se ry weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 241
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Esplanade-weg 204, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Manhattan Towers 507 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Century City Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Esplanade-weg 204, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang