Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maningwe

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Méanri E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Netjies, mooi en gerieflik. Die verblyf was vreeslik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
Maningwe
Baie dankie. Hoop ons sien julle gou weer.

Benson M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Absolutely wonderful. We spent an amazing time at Maningwe Safari Guest Lodge with our family. We were made to feel comfortable and welcomed as soon as we arrived. We were delighted to discover that the house owners were more than happy to help with any special requests or exceptions we needed, especially as we were travelling with our active 3-year-old daughter. We felt completely at home because of the cosy furnishings, roomy, spotless rooms, and comfy mattresses. The pool gave the whole family hours of fun, and the gorgeous kitchen was an added plus. The thrill of being so close to wild nature was amplified during our visit. In addition, features like a dishwasher, washing machine, uncapped WiFi, and backup power made our trip stress-free. Maningwe is a fantastic choice for families seeking an amazing safari experience with exceptional hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Skoon, netjies, veilig en privaat. Dit was 'n verskriklike lekker vakansie, die huisie is ten volle toegerus en alles wat op die webtuiste geadverteer word, het ons gekry. Sal beslis weer by die akkommodasie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantall V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uniek lekker ongelooflik. Dit was so goed ingerig - mens het alles wat jy nodig het. Sal dit enige tyd aanbeveel. Baie mooi en moderne plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Baie mooi, moderne en goed ingerigte huis. Mooi wild en lekker braaigeriewe. Baie mooi en moderne huis. Baie goed ingerig. Ruim slaapkamers met en-suite badkamers en 'n gaste-badkamer. Baie mooi wild rondom die huis met lekker braaigeriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Blenda V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2024

Het elke oomblik geniet. Was baie lekker gewees. Baie mooi plek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Adele O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Rus, gemaak, all in one. Dit is een van die mooiste plekke om in te bly, alles wat ons nodig gehad het was daar. Dit is baie goeie toegeruste plek. Daar is niks wat kan verbeter nie. Dankie vir 'n baie mooi plekkie vir ons om 3 dae te spandeer. Al die wild wat verby ons huis kom, is 'n groot pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandie S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Onvergeetlike gesinsvakansie met die mooiste natuurskoon! Maningwe is presies soos hulle geadverteer het en nog meer. Dit is waarde vir geld en die omgewing en herinneringe wat jy daar bou is onvergeetlik! Dankie vir julle goeie gasvryheid! Ons het baie lekker gekuier by, en sien julle beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raynier V
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Fantasies. My tweede besoek by Maningwe en elke keer 'n wenner. Als wat jy nodig het in die huis is daar. Die byvoeging van die wasmasjien en skottelgoedwasser is 'n bederf. M,ens gaan langer wil bly. Baie diere volop. Sal beslis weer bespreek en aanbeveel vir ander ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Incredible spot to relax. Crazy variety of local animals there to greet us within minutes of our arrival!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Owllaan 3719, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf5323d54031def9c9fd3c6220c8bf75e084fb37bcf1a874c706630c6b09f4025a1ec7fec6945c59822e21ea259296802bcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 48 5 1 5 3719 Owl Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.347694444444 31.802305555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang