Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mankele

 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Safaritente
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Permatent
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke safaritent is van seil en is op 'n houtdek in die pragtige bos geleë. Elke tent het slaapplek vir 5 gaste en het 'n dubbelbed en 3 enkelbeddens. Elke tent is toegerus met 'n yskas, ketel en basiese breekware. Die tente het ook elk 'n dek met buitesitplek en braaigeriewe, asook privaat ablusiegeriewe met 'n warm stort, toilet en wasbak.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

5

3 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Semi-selfsorg met 'n yskas, ketel, basiese breekware en 'n braai. Linne word voorsien.

Huisreëls

- Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
- Die huisies en tente word nie skoongemaak nie. Skoonmaakdienste kan egter teen 'n ekstra koste gereël word.
- Rook is verbode binnenshuis.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Aktiwiteite kan by die Mankele ontvangs met aankoms bespreek word.
- Minimumverblyf van 2 nagte.
- Ekstra koste van R75.00 word per voertuig gehef vir die eerste nag se verblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Houthuis met slaapplek vir 8
Vanaf
Vanaf R 3 100
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke houthuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n gaste-toilet en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede en derde slaapkamer het elk 1 enkelbed en 1 stapelbed. Die badkamer het 'n stort en bad, toilet en wasbak. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en daar is 2 rusbanke in die leefarea. Die leefarea lei na 'n beskutte dek met 'n buitelug-eetstel. Dit is die ideale plek vir skemerkelkies. Elke eenheid het 'n braai-area buite.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg. Linne word voorsien.

Huisreëls

- Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
- Die huisies en tente word nie skoongemaak nie. Skoonmaakdienste kan egter teen 'n ekstra koste gereël word.
- Rook is verbode binnenshuis.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Aktiwiteite kan by die Mankele ontvangs met aankoms bespreek word.
- Minimumverblyf van 2 nagte.
- Ekstra koste van R75.00 word per voertuig gehef vir die eerste nag se verblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mankele, Deel 3 van Sudwalaaskraal, Sudwala, 1207, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac1465c0be2642137a42f26c2c23c40719f62bf1f97567a5c71d78de60273e03649225073fc6bdbc87d67324c5ac2c8a2e71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 5) 19 5 1 5 Mankele Portion 3 of Sudwalaaskraal 1207 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.38806 30.712597

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang