Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mankele

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Veilig, netjies en baie goed bestuur. Ons verwagtinge was heeltemal oortref. Dis 'n regte klein "hidden gem" - nog mooier as op die foto's! Ons kinders was elke aand gedaan gespeel, dit was een groot avontuur en ons sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Uitsonderlike kliëntediens, wonderlike natuurskoon. 2 nagte oorgeslaap op pad na KNP. Vandat ons by die hek ingery het tot ons vertrek het was die diens puik. Baie moeite is gedoen om ons gemaklik en veilig te laat voel. Geriewe netjies en skoon. Sal dit beslis aanbeveel en self weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Baie lekker fietsry bane. N lekker uitstappie saam met die gesin.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Very quiet, clean and relaxing atmosphere. Lots of activities for the kids. Campsites are open and big enough. Lots of trees and grass. Loads of activities to keep the kids busy. Very quiet and relaxed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Krishe F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Wonderlike Paasnaweek. Mankele het ons warm verwelkom met ons arrivering. Dit was maklik om die oord te kry en daar is vele aktiwiteite op die oord om te doen vir n billike prys. Indien mens nie by die oord wil bly nie, is daar baie ander aktiwiteite in die omligginde area. Dit was 'n wonderlike wegbreek tussen die berge wat mens laat voel dat jy op vakansie is. Ek beveel die plek vir enige iemand wat kinders het aan, omdat dit 'n rustige oord is met nie te veel mense nie, meer as genoeg spasie en aktiwiteite om almal besig te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerald P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2023

Baie rustig. Baie lekker rustig, kinders het hulself geniet. Sal net voorstel mense maak seker hulle bring alles, geen winkels naby nie, behalwe vir die by Sudwala-grotte en op kampterrein self.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marina W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2023

Great staff and activities. The staff is very friendly and helpful. The ablution facilities are kept neat and clean. There are activities to keep the entire family entertained. We enjoyed our stay and will definitely go camping there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2023

Always a pleasure, the facility weas up to standard as usual, that's why we keep coming back. Well done guys. All was up to standard and the staff were helpful as always. Kids loved it and thanks to Management and team.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Ongelooflike kliëntediens! Heerlike en netjiese verblyf in 'n pragtige omgewing. Naweek het onbeplan uitgedraai met 'n noodoperasie, Shane het ons so ongelooflik ondersteun, kort-kort kom vra of hy kan help. Opregte belangstelling getoon in die pasiënt. Vriendelike ontvangs, geen gesukkel met sleutels of uitklok nie. Sal beslis weer gaan. Shane en sy span is amazing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Shane Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mankele, Deel 3 van Sudwalaaskraal, Sudwala, 1207, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac1465c0be2642137a42f26c2c23c40719f62bf1f97567a5c71d78de60273e03649225073fc6bdbc87d67324c5ac2c8a2e71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 5) 17 5 1 5 Mankele Portion 3 of Sudwalaaskraal 1207 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.38806 30.712597

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang