Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mankele

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Shane Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Mankele
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Denise C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise C

Veilig, netjies en baie goed bestuur.

Ons verwagtinge was heeltemal oortref. Dis 'n regte klein "hidden gem" - nog mooier as op die foto's! Ons kinders was elke aand gedaan gespeel, dit was een groot avontuur en ons sal vir seker weer gaan.

René T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René T

Uitsonderlike kliëntediens, wonderlike natuurskoon.

2 nagte oorgeslaap op pad na KNP. Vandat ons by die hek ingery het tot ons vertrek het was die diens puik. Baie moeite is gedoen om ons gemaklik en veilig te laat voel. Geriewe netjies en skoon. Sal dit beslis aanbeveel en self weer daar oorbly.

Michael B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B

Baie lekker fietsry bane.

N lekker uitstappie saam met die gesin.

Johan G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Very quiet, clean and relaxing atmosphere. Lots of activities for the kids.

Campsites are open and big enough. Lots of trees and grass. Loads of activities to keep the kids busy. Very quiet and relaxed.

Krishe F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krishe F

Wonderlike Paasnaweek.

Mankele het ons warm verwelkom met ons arrivering. Dit was maklik om die oord te kry en daar is vele aktiwiteite op die oord om te doen vir n billike prys. Indien mens nie by die oord wil bly nie, is daar baie ander aktiwiteite in die omligginde area. Dit was 'n wonderlike wegbreek tussen die berge wat mens laat voel dat jy op vakansie is. Ek beveel die plek vir enige iemand wat kinders het aan, omdat dit 'n rustige oord is met nie te veel mense nie, meer as genoeg spasie en aktiwiteite om almal besig te hou.

Gerald P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerald P

Baie rustig.

Baie lekker rustig, kinders het hulself geniet. Sal net voorstel mense maak seker hulle bring alles, geen winkels naby nie, behalwe vir die by Sudwala-grotte en op kampterrein self.

Marina W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina W

Great staff and activities.

The staff is very friendly and helpful. The ablution facilities are kept neat and clean. There are activities to keep the entire family entertained. We enjoyed our stay and will definitely go camping there again.

Andre G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G

Always a pleasure, the facility weas up to standard as usual, that's why we keep coming back. Well done guys.

All was up to standard and the staff were helpful as always. Kids loved it and thanks to Management and team.

Trudie K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie K

Ongelooflike kliëntediens! Heerlike en netjiese verblyf in 'n pragtige omgewing.

Naweek het onbeplan uitgedraai met 'n noodoperasie, Shane het ons so ongelooflik ondersteun, kort-kort kom vra of hy kan help. Opregte belangstelling getoon in die pasiënt. Vriendelike ontvangs, geen gesukkel met sleutels of uitklok nie. Sal beslis weer gaan. Shane en sy span is amazing!

Ishmail C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ishmail C

Ideale plek om weg te breek van die stadsgedruis. Natuurskoon is pragtig.

Baie vriendelike gasheer Shaun. Altyd seker gemaak ons is nog oukei. Fasiliteite is skoon. Meer geriewe as jou normale kampplekke. Kombuisarea langs die swembad is 'n absolute wenner. Sal definitief weer teruggaan.

Desmond V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond V

Was lekker en het dit geniet daar sal weer gaan.

Het lekker gekamp en was nice by hulle. Sal weer gaan vir 'n naweek. Dit is skoon en veilig daar.

Gertruida Linette D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gertruida Linette D

Netjiese plek. Genoeg om te doen vir die jongklomp.

Al die gaste was goed gemanierd en geen steurnisse nie.

Muntu M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muntu M

Great hospitality.

We enjoyed our holiday, the staff and management were so great. Keep it up.

Burnedette V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burnedette V

Familiewegbreek

Goeie waarde vir geld en daar is so baie om te doen vir klein kinders soos fietsry, visvang, swem ens. Dis ook baie veilig so kinders kan die hele plek vol speel sonder dat ouers heeltyd hoef 'n oog te hou.

Deidre J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre J

Wonderful time, people and place.

The facilities were clean and well maintained. The kids loved the freedom of being able to ride around all over on their bikes. The staff were friendly and helpful. Would only gecko again when the water level is higher! Sudwala Caves just down the road was also great.

Mankele se terugvoer

Hi Deidre,
Thank you for taking the time to give us an awesome review! We will pass this onto our team and we look forward to hosting you again soon.
All the best,
Team Mankele

Mankele
Rene K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Rene K

Ontevrede

Kampplek baie mooi, maar daar was geen warm water in storte nie, almal raas en skreeu en speel harde musiek tot vroeg ogend ure (5-uur in die oggend) mense met hulle honde tel nie op agter die honde nie.

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mankele, Deel 3 van Sudwalaaskraal, Sudwala, 1207, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac1465c0be2642137a42f26c2c23c40719f62bf1f97567a5c71d78de60273e03649225073fc6bdbc87d67324c5ac2c8a2e71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 5) 17 5 1 5 Mankele Portion 3 of Sudwalaaskraal 1207 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.38806 30.712597

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang