Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manna

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 4, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Vanaf R1 690 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Manna is op die Drakensberg-platorand in die pragtige dorpie Graskop, naby die Krugerwildtuin, Sabie, Pelgrimsrus en Hazyview geleë.

Verblyf beskik oor 3 slaapkamers; die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n enkelbed, die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n badkamer met 'n stort en bad. Die eenheid beskik oor 'n sitkamer met 'n enkelbed, volledig toegeruste kombuis met yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, oond en ketel.

Braaigeriewe en onderdakparkeerplek is beskikbaar. Gaste moet hul eie handdoeke voorsien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Presidentstraat 4, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink Manna het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 690
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 690
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 4, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf8ead43c66ebce078597d5b06fa177dd5f06e9273990f26adb661cac60e8eede9daa887e105350b1e4bf0471945a2ae2daa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 690 per nag, vir 5 mense 45 5 1 5 4 President Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -24.926443140456 30.843636095524

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang