Manna
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Presidentstraat 4, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Vanaf R1 690 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Manna is op die Drakensberg platorand in die beeldskone dorpie, Graskop, geleë en is na aan die Krugerwildtuin, Sabie, Pilgrimsrus en Hazyview.
Dié huis beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Die eenheid het 'n leefarea met 'n ekstra enkelbed en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstofie, oond en ketel.
Braaigeriewe en onderdakparkeerplek is beskikbaar. Gaste word versoek om asb. hul eie handdoeke saam te bring.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Presidentstraat 4, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Gaste dink Manna het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Graskop Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Presidentstraat 4, Graskop, 1270, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang