Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manners Manor

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meadow Lane 4, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Manners Manor is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat op die eienaar se eiendom geleë is in 'n rustige area van Houtbaai, Kaapstad. Ideaal vir 4 gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek, naby verskeie besienswaardighede in en langs die Atlantiese kus.

Dié woonstel is verbonde aan die hoofhuis en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens, met 'n dubbelstort, wasbak en toilet in die badkamer. Die hoofslaapkamer en goed toegeruste kombuisie lei na 'n onderdak vermaaklikheidsdek met braaigeriewe en 'n kindervriendelike swembad.

Die woonstel het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, asook gratis WiFi. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir 1 voertuig. Klein, goedgemanierde troeteldiere is ook welkom indien dit gereël word.

Manners Manor is ideaal geleë 10 minute se ry vanaf die strand en hawe in die area, waar mens ook verskeie restaurante en winkels sal vind.

Llandudno-, Kampsbaai- en Clifton-strande is ook 'n skilderagtige 10 tot 20 minute se ry vanaf die eiendom.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Meadow Lane 4, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Manners Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meadow Lane 4, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb81508d885a102d44750526888a4cf47ce4515dc3656cfa2380b5ac95868d476a38cdd37eca5f14367a3971e0b354718633f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 4 Meadow Lane Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.02328 18.37062

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang