Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manor 38

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Theresa G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

They went out of his way to accommodate our team of business travelers. Christopher went out of his way to accommodate our team of business travelers. Would recommend Manor 38.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sabrina H
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Next time we will choose another hotel. The room was large and clean, but the carpet was so soiled and musty that we did not want to walk on it without shoes. It should urgently be replaced! We have not used any facilities since we only stayed one night, but the pool and pool area do not look as in the pictures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Herman B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Uitstekende diens en waarde vir geld Alles het glad verloop met aankoms. Behulpsaamheid met bagasie. Netheid van kamer en algemene ruimtes. Ontbyt op afgespreekde tyd. Veilige parkeerplek agter hekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Uyathandwa M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2021

The stay was okay. Some of the things that we expected for our room, that was listed on their website was not there. No hot water in the shower in our room, air conditioning not working, no electric blanket, no access to Jacuzzi, no microwave. I think they should be more specific or maybe update their website.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Jacques S
Kort verblyf
5.0
Okt 2020

Puik diens. Baie gelukkig met die diens wat ek by Manor38 ontvang het. Die kamers is skoon en netjies. Al wat ek miskien sou voorstel is meer kragpunte om jou selfoon en ander toestelle te herlaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Fantastiese plek en fantastiese diens. Christopher het spesiaal vir ons later laat inklok omdat ons vlug eers 20:00 geland het en het ons met gasvryheid ontvang en ons dadelik laat tuis voel! Sal definitief die gastehuis aanbeveel! Baie netjies en goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Heerlike verblyf met wonderlike en vriendelike diens! Ons sal beslis weer Manor 38 besoek. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bertus
Manor 38
Goeie dag Willem, Vreeslik dankie vir die wonderlike terugvoer, ons waardeer dit ongelooflik baie. En ons is so bly dat julle die gastehuis (en Christopher spesifiek) so geniet het. Hoop om julle spoedig weer te verwelkom! Groete :)

Doreen J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2018

Groot bederf. Ons het vir twee aande tuis gegaan by Manor 38. Ek, my dogter en haar dogtertjie van vier jaar oud. Alles was gerieflik, netjies en perfek. Maar die persoon, Christopher, was absoluut so wonderlike gasheer. Hy het ons help tasse afdra. Bederf met sjokolade en sjerrie. Seker gemaak ons is veilig. Christopher het ons verblyf vir ons spesiaal gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bertus
Manor 38
Baie dankie dat julle by ons gebly het en vir die terugvoer. Ons hoop ons sien julle weer binnekort. Groete Willie

Rene V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2018

Kwaliteit vir jou geld! Ons het heerlik gebly, als was perfek, kan dit vir enige persoon aanbeveel! Wens ons kon langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bertus
Manor 38
Baie dankie vir julle ondersteuning en die terugvoer. Ons is baie bly julle was tevrede. Hoop om julle weer binnekort te sien Groete Willie

Dewald D
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2018

Gemaklik, maar die gastehuis is nie so mooi soos op die foto's nie. Kamer was donker en het geen uitsig nie. Ontbyt was egter heerlik.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Bertus
Manor 38
Geagte Mnr De Lange, Ek is jammer dat ons gastehuis nie aan jou verwagtings voldoen het nie. Ons waardeer alle terugvoer van gaste aangesien ons weet ons is nie perfek nie. Ons poog egter om in alle opsigte die beste ervaring te bied in terme van die slaapkamers sowel as die ontbyt asook die netheid en skoonheid van die kamers. Indien u enige voorstelle het oor hoe ons die netheid/skoonheid kan verbeter sal ons u insette waardeer. Verder wil ek net noem dat die kamer wat aan u ge-allokeer is, is die enigste kamer wat nie 'n uitsig het nie en wat miskien bietjie donker voel. Indien u ons weer sou oorweeg sal ons u gratis opgradeer na een van ons "Executive kamers" waar ek glo u moontlik meer gelukkig sal wees. Nogmaals dankie vir u terugvoering, ons beskou alle terugvoer, selfs negatiewe terugvoer as opbouend. Dankie vir u tyd, Groetnis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Bertus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brightonrylaan 38, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAlyGbL5RmGol1ayOb3QDzGpz6IroBMqMh8qbwBjGECSaeM4nLr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 38 Brighton Drive Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9885499 25.66825

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang