Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manor Guest House Lydenburg

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Angela I
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Well worth it. Excellent. Very welcoming. Clean. Staff friendly and efficient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Jul 2023

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ansie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2022

Baie lekker. Bly altyd lekker hier as ons in Lydenburg werk. Sal altyd weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2022

Awesome. Sal beslis weer daar oorslaap en aanbeveel. Baie lekker gebly en eienaars baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sheryl
Manor Guest House Lydenburg
Good day, We appreciate your review and it was a pleasure accommodating you, Stay safe and all the best for the future. Regards Sheryl

Annerien V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2018

Baie gerieflik, netjies en veilig. Dit was regtig baie gerieflik, baie netjies, mense is vriendelik en jy voel veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sheryl
Manor Guest House Lydenburg
Bja dankie Annerien vir die terug voering. Was lekker on u te ontmoet. Groete, Lydenburg Manor Guest House

Andre P
1 nag
5.0
Aug 2017

Baie lekker. Ek kan dit enige tyd aanbeveel. Die ontvangs en ander personeel was baie aangenaam. Die ontbyt was baie lekker en groot. Die terrein is baie netjies. Sal enige tyd weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sheryl
Manor Guest House Lydenburg
Thank you most sincerely for your review, it is much appreciated. Hopefully, we will be able to welcome you again in the near future. Regards, Sheryl Karsten

Zambia C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2017

Alles was netjies en skoon, mense baie vriendelik en ontbyt was van die beste tuisgemaak wat ons geniet het. Vyf ster. Daar gekom en Brian Karsten ontmoet in ontvangs. Alle dokumentasie was beskikbaar en is dadelik na die kamer. Daar is alles van TV tot ligte verduidelik en tee en koffie beskikbaar. In en uit gaan by hek is verduidelik en die naweek het begin. Sondag ontbyt was 5 ster en tuisgemaak en smaaklik. Verskeidenheid is groot en goed voorgesit. Sal die gastehuis aanbeveel vir enige persoon wat daar wil oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sheryl
Manor Guest House Lydenburg
Goeie dag Zambia Baie dankie vir u terugvoering. Ons wardeer dit baie. Ons hoop om u gou weer te sien. Veilig reis. Vriendelike groete Zerilda

Dolores J
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2017

Friendly and good service. We were greeted and received in a friendly manner. The staff at breakfast were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sheryl
Manor Guest House Lydenburg
We appreciate your review and it was a pleasure accommodating you. Regards Sheryl

Martjie K
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2016

Ons het dit baie geniet! Alles wat ons nodig gehad het was daar. Skoon en netjies en heerlike ontbyt. Bietjie raserig a.g.v. nabygeleë pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sheryl
Manor Guest House Lydenburg
Thank you so much for your review and hope to see you again in the near future Regards Sheryl

Elri K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2016

Dit was uiters genotvol en ontspannend! Ons verblyf het gevoel soos 'huis' weg van die huis. Ontspanne atmosfeer. Puik diens. Pragtige eetkamergedeelte waar vir ontbyt aangesit word. Heerlike ontbyt en vriendelike diens. Kamers ruim met uitsig op lieflike tuin en swembad. Sal definitief weer van die verblyf gebruik maak - baie sentraal geleë vir uitstappies en besienswaardighede.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Viljoen Straat, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1M2NiZDk0LTBhM2ItNDI3Zi1iZDY2LWY4MWQ1YzRhYzBmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 43 Viljoen Street Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.09788 30.454297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang