Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manor on the Hill

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corkstraat 3, Kenmare, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Manor on the Hill is 'n pragtige gastehuis met 'n uitstekende uitsig oor die dorp in Kenmare. Die gastehuis bied ontspannende en gerieflike verblyf aan paartjies, gesinne of sakereisigers.

Die gastehuis beskik oor 3 slaapkamers. Twee van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die gesinskamer het 'n koningingrootte-bed en 2 beddens vir kinders. Daar is 2 slaapkamers met en suite-badkamers, terwyl gaste in die derde slaapkamer 'n badkamer deel. Geriewe in die kamer sluit 'n TV, WiFi, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer met gemaklike sitplek, 'n TV, kroeg, en 'n eetarea met 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan op die gemaklike rusbanke op die balkon ontspan of in die gemeenskaplike kuierarea met sitplek, 'n swembad en 'n vuurput kuier.

Manor on the Hill is gerieflik naby winkels en restaurante geleë wat dit die ideale opsie vir vakansie- en sakereisigers maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Stiaan S
Besigheidsreis
5.0
Ons het baie lekker gebly, kamers is baie netjies en diens is puik. Sien sterre.
Feb 2025
Laverne H
Saam met vriende
5.0
Gorgeous stunning peaceful. Gorgeous property with the most beautiful view. We enjoyed a peaceful, comfortable Saturday in a tranquil a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Jakomien R
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Mooiste plek, mooiste mense.
Sep 2024
Michaela V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Die hele ervaring was fantasties. Die gasheer is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Ek het die verblyf reeds vir vriende en familie voo...
Sien meer
Jun 2024
Michiel M
Besigheidsreis
4.2
Gemaklik en lekker. Ek het baie lekker gebly.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lana Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Corkstraat 3, Kenmare, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Manor on the Hill het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corkstraat 3, Kenmare, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadb5ec15d0e6c3a01e8dfdc9d5f87b5f0998648ab014310ad0f2bd4ae207b3a7f89a157508deb80a3d38c3f3e47efeb2772f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 3 Cork Street Kenmare 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.1022487 27.8093103

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang