Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manos Farm Stay - Haven Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marnus J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pragtige uitsig, rustige atmosfeer, ontspannend. Baie lekker gebly, huis is baie goed ingerig en stylvol met alles wat jy nodig het om lekker te ontspan. Die uitsig en hot tub is 'n bonus om vir seker te maak jy kan lekker ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne-Louise
Manos Farm Stay - Haven Cottage
Baie dankie, Marnus! Ons is so bly julle kon lekker ontspan en ons pragtige vallei geniet! Hoop ons sien julle gou weer!

Andre L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie dankie, julle het 'n juweel geskep. Twee dae was nie genoeg nie. Ons het heerlik gekuier en ons batterye gelaai vir die laaste deel van 2024. Alles wat mens kan nodig kry, is in die eenheid, selfs elektriese kombers op die bed en om nie te praat van die buite stort nie! Ons gaan beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne-Louise
Manos Farm Stay - Haven Cottage
Baie dankie, Andrè! Dit was 'n groot plesier om julle hier te kon ontvang. Hoop om julle binnekort weer te sien!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jeanne-Louise Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf R1 700
R1 700 R1 445
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 700
R1 700 R1 445
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R318 Koovallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc98ff8486a6f4a82d1528bb88473db036e229713ca2036c28f46ec496c9bb46a9d678b6040b8f86d76a363ebdea71243b29a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 445 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 R318 Koo Valley Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.655876479485 19.836781218387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang