Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manos Farm Stay - Haven Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Thomas S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Quiet, comfortable surrounded by beautiful nature. A lovely 3-night stay in Haven Cottage. Surrounded by nature and being private. All the amenities provided allowed an extremely comfortable space whilst being immersed in nature. The patio area with braai and wood hot tub was a highlight. Nighttime views of the stars were incredible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ideaal om jou kop skoon te maak na 'n gejaagde jaar. Manos is alles wat jy nodig het vir sielsrus en 'n gemaklike kuier, baie netjies! Het Manos al vir vriende en familie ook aanbeveel. Ons sal definitief weer 'n kuiertjie by julle maak, want dit was nie ons laaste gewees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne-Louise
Manos Farm Stay - Haven Cottage
So blij julle het dit so geniet! Sien julle weer!

Michqa F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Peaceful and amazing. Our stay was absolutely wonderful. Everything about the weekend was wonderful; the hosts were very hands-on and kept open communication with us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gemaklikste, mooiste, lekkerste kuier wat ons definitief sal aanbeveel vir ander. Ons het die beste tyd gehad. Die eenheid was ongelooflik skoon, netjies, mooi en perfek ingerig. Mens het alles wat jy nodig het met die mooiste uitsig. My man is mal oor 'n atmosfeer en kon lekker vuurmaak in die vuurpit en die kolkol. Ons het op die stoep gebraai waar die wind glad nie gepla het nie. Die buitestort is 'n absolute bederf. Ons wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luzaan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie skoon en mooi! Dit was so mooi en skoon. Ons het dit vreeslik geniet en sal dit vir enige iemand aanbeveel wat net wil gaan rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne-Louise
Manos Farm Stay - Haven Cottage
Baie dankie, Luzaan! So bly julle het dit geniet! Hoop ons sien julle weer in 2025!

Shané C
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Beautiful, tranquil, detailed, highly recommended. We had an absolutely amazing weekend. Beautiful surroundings, the attention to detail was truly impressive – nothing more was needed to make our stay enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverly R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Peaceful, cosy and perfect accommodation in picturesque surroundings. We thoroughly enjoyed our stay at Haven Cottage. The private, cosy cottage in a picturesque setting is beautifully furnished with good quality fittings, linen and towels. We will happily recommend this cottage to all our friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne-Louise
Manos Farm Stay - Haven Cottage
So happy you enjoyed your stay! Will gladly host you again! See you then!

Nadia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Relaxing stay, recharged, beautiful nature and loved the hot tub! We loved our stay at Manos Farm Stay and felt at home with the personalised welcoming note and everything the stay offered. We relaxed, recharged and rested well - ready for the last stretch of the year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne-Louise
Manos Farm Stay - Haven Cottage
Thank you so much, Nadia! We are so happy that you enjoyed your stay on the farm. We hope to see you again soon!

Lize H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlik stil en rustig. Die ideale wegbreek vir paartjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnus J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pragtige uitsig, rustige atmosfeer, ontspannend. Baie lekker gebly, huis is baie goed ingerig en stylvol met alles wat jy nodig het om lekker te ontspan. Die uitsig en hot tub is 'n bonus om vir seker te maak jy kan lekker ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne-Louise
Manos Farm Stay - Haven Cottage
Baie dankie, Marnus! Ons is so bly julle kon lekker ontspan en ons pragtige vallei geniet! Hoop ons sien julle gou weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jeanne-Louise Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 134
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 134
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R318 Koovallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc98ff8486a6f4a82d1528bb88473db036e229713ca2036c28f46ec496c9bb46a9d678b6040b8f86d76a363ebdea71243b29a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 133 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 R318 Koo Valley Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.655876479485 19.836781218387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang