Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manos Farm Stay - Haven Cottage

Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 3 Feb 2025 tot 30 Jun 2025.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R318 Koovallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 R1 134 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Manos Farm Stay - Haven Cottage bied selfsorgverblyf in die pragtige Koovallei tussen Montagu en die N1.

Hierdie ruim kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met asemrowende uitsigte toegerus is. Die sitarea het sitplek, 'n TV en kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n onderdakstoep met 'n binnebraai en 'n houtvuurwarmbad. Daar is ook 'n buitestort en vuurput. Gratis vuurmaakhout word voorsien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Thomas S
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet, comfortable surrounded by beautiful nature. A lovely 3-night stay in Haven Cottage. Surrounded by nature and being private. All ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Marie H
Saam met lewensmaat
5.0
Ideaal om jou kop skoon te maak na 'n gejaagde jaar. Manos is alles wat jy nodig het vir sielsrus en 'n gemaklike kuier, baie netjies! Het Manos al vi...
Sien meer
Jan 2025
Michqa F
Saam met vriende
5.0
Peaceful and amazing. Our stay was absolutely wonderful. Everything about the weekend was wonderful; the hosts were very hands-on and k...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Jan P
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklikste, mooiste, lekkerste kuier wat ons definitief sal aanbeveel vir ander. Ons het die beste tyd gehad. Die eenheid was ongelooflik skoon, netj...
Sien meer
Jan 2025
Luzaan H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie skoon en mooi! Dit was so mooi en skoon. Ons het dit vreeslik geniet en sal dit vir enige iemand aanbeveel wat net wil gaan rus.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jeanne-Louise Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • R318 Koovallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Manos Farm Stay - Haven Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 134
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 134
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R318 Koovallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc98ff8486a6f4a82d1528bb88473db036e229713ca2036c28f46ec496c9bb46a9d678b6040b8f86d76a363ebdea71243b29a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 133 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 R318 Koo Valley Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.655876479485 19.836781218387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang