Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manz' Amahle

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jocelyn-straat 133, Kosmos, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Manz' Amahle is 'n selfsorg-duplekswoonstel wat op die gasheer se perseel in Hartbeespoort geleë is. Die kothuis bied lieflike uitsigte oor die Hartebeespoortdam en is die ideale basis vanwaar jy die area se opwindende doendinge en besienswaardighede kan verken.

Dié tweeverdiepingkothuis het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Op die onderste verdieping is die slaapkamer ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n instapstort, 'n wasbak en 'n toilet. Op die boonste verdieping van die kothuis vind jy 'n oopplan-kombuisie en 'n leefarea; die kombuisie het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n 4-plaat-toonbankstoof, 'n ingeboude oond, 'n ketel en 'n broodrooster.

Die aangrensende leefarea het 'n rusbank en 'n etenstafel met sitplek, met groot vensters wat spog met uitsigte oor die dam en area om te bewonder. Daar is motorhuisparkeerplek vir 1 motor op die perseel. Gaste is welkom om die plonspoel en die patio met braaigeriewe op die gasheer se perseel te gebruik.

Manz' Amahle is naby kafees, restaurante en ander geriewe rondom die dam geleë en is ongeveer 40 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Thandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Jocelyn-straat 133, Kosmos, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Manz' Amahle het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jocelyn-straat 133, Kosmos, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA174c19e4534a1f13f63cf17f4ee6885137cfb0ef5d310c2760865a899789fd8f8ed6710444b09b9499f36e57575410aeec16?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 133 Jocelyn Street Kosmos 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.741562268775 27.847278562566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang