Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manzi Maningi

  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Plaas 223 Elba, Langs die R511, Brits, 0250, Noordwes
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Manzi Maningi is die ideale wegbreekplek vir jou en jou gesin en bied gemaklike selfsorg-akkommodasie in 'n chalet of op kampeer- of karavaanstaanplekke. Dit is net 30 minute se ry van Pretoria af. Manzi Maningi Private Game Lodge gee gaste die geleentheid om gerieflik te ontspan en die natuur om hulle te geniet,

Manzi Maningi Private Game Lodge bied akkommodasie in 14 selfsorg-chalets en 80 kampeer- of karavaanstaanplekke met elektrisiteit. Elke chalet is volledig gemeubileer met alles wat nodig is vir 'n selfsorgvakansie, insluitend 'n gasstoof, yskas, mikrogolf en 'n ketel. Die chalets is ook toegerus met plafonwaaiers en 'n alarmstelsel wat jou veilig sal hou. Die chalets het ook hulle eie privaat boma en 'n vuurherd wat jou gedurende koue wintersnagte warm sal hou om 'n salige bosvuurtjie.

Die lodge het binnenshuise en buitemuurse swembaddens, 'n kinderspeelpark met 'n klimraam, trampoliens, 'n vlugbalbaan, swingball en basketbal. Die kroeg op die perseel is ten volle gelisensieer en het 'n grootskerm TV, pooltafels en veerpyltjieborde, en 'n buite-braai en boma-area.

Oggend- en aandwildritte saam met ervare wildbewaarders is beskikbaar. Jy sal moontlik swartwitpense, njalas, rooibokke, kameelperde, sebras, koedoes, wildebeeste, en waterbokke asook 'n magdom van voëls gewaar. Daar is baie staproetes om te verken rondom die lodge. Vang-en-laat-vry-visvang word by die hoofdam toegelaat wat ook toevallig die hoofwatergat vir ons rooibokke, blesbokke, Livingstone-eland, en kameelperde is.

Of julle 'n romantiese paartjie is wat opsoek is na 'n eksklusiewe, romantiese, privaat safari, deel van 'n gesin is wat jou kinders wil besig hou, of 'n groep met diverse behoeftes is, is Manzi Maningi Private Game die ideale keuse. Sluit by ons aan in 'n omgewing waar bewaring daagliks ons top-prioriteit is.

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Conrad H
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker bos vakansie. Ons het dit vreeslik geniet, die huisies is mooi skoon. Die verhitte swembad is lekker warm en silwerskoon. Die eienaars en al di...
Sien meer
Mrt 2024
Natasha V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige wegbreek. Goed ingerigte chalet. Swembaddens is pragtig. Personeel is baie vriendelik. Wildrit is 'n moet. Al die wild was 'n belewenis. Walte...
Sien meer
Feb 2024
Corne C
Saam met vriende
5.0
Baie geniet en lekker gekuier. Lekker game drive gehad. Kinders het lekker vis gevang. Skoon badkamers. Lekker warmwaterswembad. Aangename personeel.
Jun 2023
Daleen N
Gesin met tieners
5.0
Ons het baie lekker gekuier, die plek is lekker stil en 'n mens kan bietjie die natuur inneem en ontspan. Die warmwaterswembad was so lekker en die ki...
Sien meer
Mei 2023
Adele F
Gesin met tieners
5.0
Love this place. We just love going to Manzi Maningi, always enjoy the stay, lovely owners and Alta is always at our service. If we wan...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Walter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Plaas 223 Elba, Langs die R511, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Manzi Maningi het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Plaas 223 Elba, Langs die R511, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA179e7cf57061ac7f72e79d670cdd66ce9f0a341b4a81f75b6d73b4615b5e9b7694c33801fb8d6cafe28306186231bdac7aa8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 69 5 1 5 Farm 223 Elba Off the R511 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -25.428321919454 27.759380375957

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang