Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manzi Mhlope

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Kathryn L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Happy stay in a beautifully remodelled farmhouse. The huge established garden was a delight. Our 2 dogs were in heaven. Beautiful home with stylish modern touches. Work of many local artists on the walls. Very well kitted. Lovely garden. Dams create a wetland with huge variety of birds. Great getaway with teens (DStv + Wi-Fi) and furry friends. Road from Jhb was good - advise taking N4, then R540 from Belfast through Dullstroom to Lydenburg. Leaves you with 8 km of dirt (district) road in reasonable condition and ~4 km of R36 (potholes) to Manzi Mhlope. We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2023

Baie rustig. Baie lekker. Pragtige ou plaashuis met lekker groot erf vir kinders om te speel. Die rustigheid is fantasties. Daar was tot 'n TV en DStv om die rugby te kan kyk. Ysmasjien was altyd vol. Die pad en trokke soontoe is die enigste negatiewe punt, maar selfs dit sal my nie keer om weer te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakes B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2023

Awesome Pad soontoe is rof, maar die plek is awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Giel M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jul 2024

Baie lekker en rustig. Die verblyf was lekker. Die huis is goed toegerus. Dit lyk asof daar 'n nuwe oond is, ek kon nie uitvind hoe die instellings presies werk nie. Die braai-area kan doen met meer beligting. Huishulp is beslis 'n bonus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Magdel G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Feb 2023

Baie modern en netjies. Ons het 'n kickboxing toernooi in Lydenburg gehad. Ligging van verblyf is net 15 min weg. Al wat sleg is, is dat die R36 pad horrible is want hulle is tans besig om die pad oor te doen. Ek hoop regtig nie dat die pad Manzi Mhlope sleg beïnvloed nie, want dis werklik 'n pragtige plek. Als nuut oorgedoen, baie spasie en netjies. Ons sal definitief weer daar oornag as ons weer in die gebied is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus P
Kort verblyf
4.8
Sep 2021

Rustig en ontspannend. Dit was 'n wonderlike rus naweek. Die ou plaashuis met die dik mure bly koel ten spyte van die hitte buite. Die kombuis is modern en die res van die huis het 'n keurige afwerking met mooi meubels en skilderye. Die pad van Lydenburg af is baie sleg met baie slaggate en die ingang na die plaas is skerp af soos wat die groot vragmotors die grond langs die kant van die teer uitgetrap het. Dit is die enigste negatief van die hele naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Okt 2021

Lieflike plaashuis en atmosfeer! Sal definitief aanbeveel. Vir die prys sal jy nie beter kry nie. Alles was netjies, mooi en skoon. Die enigste negatiewe punt is die pad uit na die plaas toe. Maar sal dit weer waag en daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Josh K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2020

Absolute mooi omgewing, rustig en 'n vriendelike donkie - ek is mal oor diere. Dit was die prys werd. Die plek is pragtig van binne en buite. Daar was ape, die tuin was pragtig, die beddegoed was silwerskoon, alles oor Manzi Mhlope was die reis werd. Ons sal beslis weer daar gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdi D
Kort verblyf
4.8
Feb 2020

Peaceful and relaxing. Had a wonderful time with my family visiting at Manzi Mhlope. Would definitely recommend it to anyone. While the kitchen was my mother's favourite place, the garden was mine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niel D
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2020

Waarde vir geld, goed toegerus, langs 'n nagmerriepad. Manzi Mhlope is uitstekende waarde vir geld vir 'n groter groep. Al die beddens is enkel wat ons goed gepas het en die huis is goed toegerus. Daar is ook 'n heerlike braai-area. Sara is 'n engel en sy kom maak 'n paar keer per dag skoon. Daar is goeie selfoonsein en data buite die huis en in die eetkamer, maar die dik mure belemmer die opvangs elders in die huis. Op die eerste dag daar was die krag tussen 12 en 6 nm af. Volgens Sara gebeur dit daagliks, maar ons was nie daar om dit te beleef nie. Ek moet egter toekomstige besoekers waarsku oor die slegte toestand van die R36 waarlangs die huis geleë is. Dit is vir seker die slegste pad waarop ek nog ooit gery het, vol vragmotors en moet beslis nie na donker aangedurf word nie. Die grondpad van Dullstroom se kant af is veel beter en heel begaanbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Robin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: R36, 8 km vanaf Mashishing, Mashishing, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4db0hvvLr345XE7eekMXdoI8EdWpayXzlQp83VboF7UQMefCkb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 R36 8 km from Mashishing 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -25.191083352449 30.418251967488

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang