Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manzi Mhlope

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: R36, 8 km vanaf Mashishing, Mashishing, 1120, Mpumalanga
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Manzi Mhlope is historiese selfsorg-plaashuis 8 km vanaf Mashishing op die R36.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en bad. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Daar is 2 gedeelde badkamers, een met 'n toilet, wasbak en bad en die ander met 'n toilet, wasbak en stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste. Daar is 2 gerieflike sitareas en 1 het 'n verwarmer wat met hout werk. DStv en gratis WiFi is beskikbaar.

Die huis is in 'n groot tuin met 2 braai-areas geleë. Die groter plaas het 2 groot damme en 'n rivier langs die 1 grens. Die huis en omliggende dele is omhein en troeteldiere is welkom.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Kathryn L
Gesin met tieners
5.0
Happy stay in a beautifully remodelled farmhouse. The huge established garden was a delight. Our 2 dogs were in heaven. Beautiful home ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023
Hendrik B
Gesin met klein kinders
4.8
Baie rustig. Baie lekker. Pragtige ou plaashuis met lekker groot erf vir kinders om te speel. Die rustigheid is fantasties. Daar was tot 'n TV en DStv...
Sien meer
Sep 2023
Jakes B
Saam met vriende
4.6
Awesome Pad soontoe is rof, maar die plek is awesome.
Mei 2023
Giel M
Saam met vriende
4.0
Baie lekker en rustig. Die verblyf was lekker. Die huis is goed toegerus. Dit lyk asof daar 'n nuwe oond is, ek kon nie uitvind hoe die instellings pr...
Sien meer
Jul 2024
Magdel G
Gesin met tieners
4.0
Baie modern en netjies. Ons het 'n kickboxing toernooi in Lydenburg gehad. Ligging van verblyf is net 15 min weg. Al wat sleg is, is dat die R36 pad h...
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Robin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • R36, 8 km vanaf Mashishing, Mashishing, 1120, Mpumalanga
  • Gaste dink Manzi Mhlope het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: R36, 8 km vanaf Mashishing, Mashishing, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4db0hvvLr345XE7eekMXdoI8EdWpayXzlQp83VboF7UQMefCkb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 R36 8 km from Mashishing 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -25.191083352449 30.418251967488

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang