Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manzini 12

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hermann Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Manzini 12
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Bertus E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus E

Tropies, skoon, groen, gasvryheid.

Baie lekker gekuier, het dit baie spesiaal gemaak vir my en my vrou se wittebrood. Vooraf gereël vir roosblare vonkelwyn en glase. Baie dankie.

Bernie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie D

Baie baie lekker gewees.

Was baie lekker net te min parkeerplek. Sal aanbeveel enige tyd.

Breaan Van Winkel V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Breaan Van Winkel V

Was fantasties soos die Rugby Wereld Beker 2023.

Ons het baie lekker gebly, dankie.

Natasha M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha M

Baie lekker. Regtig die geld werd.

Goeie ligging naby alle winkels.

Mike P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike P

Good location, clean, value for money.

The venue is located within walking distance to the variety of restaurants and shops available. The neighbourhood is safe enough for women who are sporty to take a run, walk or cycle. The chalets are clean and serviced and there was nothing out of the ordinary that we required. The gardens and lawns are well maintained, and the swimming pool is massive and kept spotless. It was a pleasure to take a dip in the pool after hot and sticky days down at the beach.

Peter D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter D

Good position. Facilities.

Secure off-road parking. Easy walk to town shops and restaurants. Pool. Braai facilities. Clean. Good position for exploration. Walk to the boat jetty for river cruises.

Helene V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helene V

Baie lekker gebly. Regtig goed gelëe.

Sal dit aanbeveel. Selfs die kat en apies het kom kuier. Die diepvrieskas is 'n aanwins vir vissermanne.

Carien S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carien S

Waarde vir geld, netjies skoon en rustige atmosfeer.

Die verblyf was baie netjies en het alles wat 'n mens benodig. Dis rustig en stil en die swembad en aircon was 'n baie lekker bonus om te hê op warm dae. Ek sou voorstel dat die gaste in kennis gestel sal word wanneer hulle arriveer van reels en regulasies, soos wanneer swem toelaatbaar is, wat om met die sleutel te doen as jy buite kantoorure vertrek, en dat die nagwag kennis dra van wie die gaste is. Ons het ook nie geweet daar is WiFi nie.

Magda P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda P

Netjies en skoon. Geen probleme gehad met verblyf nie, beveel plek aan.

Rustige, stil atmosfeer. Loopafstand na winkels en restaurante.

Benjamin Bennet B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Benjamin Bennet B

Fantasties.

Was baie wonderlik, netjies en skoon.

Iva B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iva B

Droomvakansie gewees.

Absoluut waarde vir geld.

Hilton K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilton K

Great stay.

We had a good stay at Manzini 12. The only issues we had was the pool which was a bit dirty, and the security guard that woke us up at 2 am as the neighbours were complaining of the noisy aircon, never nice being woken up in the early hours of the morning with someone banging on your door. Turned out wasn't the aircon for our unit. Should really consider installing wifi, cell phone reception is extremely poor.

Landie L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landie L

Ons het ons verblyf dar geniet. Sal definitief weer daar bespreek.

Netjiese plek, eienaar is vriendelik. Het baie lekker gebly.

Mccayla D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mccayla D

10/10 vir Manzini.

Ons het so lekker gebly, alles is presies soos op die foto's en die mense is verskriklik hulpvaardig. Ons het op ons lekkerste en gemaklikste daar gewoon. Sal beslis weer daar boek as ons van nou af St Lucia toe gaan. Baie baie dankie!

Desrie Z - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desrie Z

Very pleasant and comfortable.

Security guards very friendly and would call when the wild life decided to visit the premises which we appreciated.

Hlengiwe P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hlengiwe P

Nice place with humble security.

Place was neat and quiet with a reasonable price. I really enjoy being there.

Karen S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

It was really wonderful.

We enjoyed every moment at Manzini 12.

Johann K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann K

Baie lekker gebly en Eenheid 12 is baie gerieflik en mooi ingerig. Kan aanbeveel.

Die kompleks is baie goed geleë en kan aanbeveel word. Ek het al van te vore hier gebly in ander eenheid-nommers ook. Die swembad se skoonheid en braaigeriewe kort net bietjie aandag. Water van swembad is skoon, maar die swembadvloer is vol blare en dooie diertjies en bo-op die water dryf ook baie dryfsels. Die een braaier is al deur geroes en dus val die kole deur op die grond. Ek is egter baie gelukkig met die plek dis maar net die swembad wat bietjie aandag kort.

Suzette E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette E

Baie rustig en baie lekker gebly.

Lawaaierige bure het nie omgegee oor ander nie.

Ian J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ian J

Noisy neighbours.

Great surrounding. Magic. Big pool.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 100, Manzini Chalets 12, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbda7e50fdae108261cbb661b72a0d4dd13339ec4ebcf300b51d80e04b581af4ba6f674ac210f526f553268387831a782669?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 100 Mckenzie Street Manzini Chalets 12 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.378061346288 32.409641371728

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang