Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manzini 12

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 100, Manzini Chalets 12, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 R600 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Manzini 12 is 'n gerieflike chalet geskik vir 4 gaste in St Lucia, net 700 m van verskeie winkels en restaurante af.

Dié oopplan-chalet het 'n leefarea met 'n dubbelbed en op die beskutte stoep is daar 'n tripel-stapelbed. Daar is 'n privaat badkamer met 'n stort en toilet.

Die kombuis is met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas en tee-en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n TV met TopTV is beskikbaar.

Die stoep lei na nog 'n stoeparea met eetplek en braaigeriewe. Die chalet word daagliks skoongemaak en daar is 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks.

St Lucia bied 'n verskeidenheid besienswaardighede soos seekoei- en krokodiltoere, visvang en die St Lucia Wildreservaat, 'n UNESCO Wêrelderfenisgebied.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

3

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Etienne B
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik, verfrissend, gemaklik, veilig, skoon, vriendelik, hulpvaardig. Vreeslik baie geniet, lekker geslaap, heerlik kos gemaak, gebraai, geswem. Daa...
Sien meer
Sep 2024
Chrizell V
Gesin met klein kinders
5.0
Vreeslik lekker. Baie lekker gebly. Die res van die perseel kort aandag. Maar die huisie self en die eienaar is baie oulik.
Sep 2024
Bertus E
Saam met lewensmaat
5.0
Tropies, skoon, groen, gasvryheid. Baie lekker gekuier, het dit baie spesiaal gemaak vir my en my vrou se wittebrood. Vooraf gereël vir roosblare vonk...
Sien meer
Jul 2024
Bernie D
Saam met vriende
5.0
Baie baie lekker gewees. Was baie lekker net te min parkeerplek. Sal aanbeveel enige tyd.
Mrt 2024
Breaan Van Winkel V
Saam met lewensmaat
5.0
Was fantasties soos die Rugby Wereld Beker 2023. Ons het baie lekker gebly, dankie.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hermann Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 43

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Mckenzie-straat 100, Manzini Chalets 12, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Manzini 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 5)
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 100, Manzini Chalets 12, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbda7e50fdae108261cbb661b72a0d4dd13339ec4ebcf300b51d80e04b581af4ba6f674ac210f526f553268387831a782669?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R600 per nag (plek vir 5) 22 5 1 5 100 Mckenzie Street Manzini Chalets 12 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.378061346288 32.409641371728

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang